Die Chinese regering het teen Donderdag reeds 571 gevalle van dié virus aangemeld.
Die wêreld in foto’s – 23 Januarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
‘Afrika se rykste vrou’ ʼn verdagte in ondersoek
Die berugte voormalige presidentsdogter is al telkemale deur Forbes as die rykste vrou in Afrika aangewys.
Australiese brande: 3 dood toe tenkvliegtuig neerstort
’n Brand naby die Canberra-lughawe het ook daartoe gelei dat dié internasionale lughawe gesluit is.
In Florida ‘reën’ dit iguanas
“Dit is nie iets wat ons gewoonlik voorspel nie, maar moenie verbaas wees as jy vanaand iguanas uit bome sien val nie.”
Nuwe navorsing gee hoop aan kankerpasiënte
Nuwe verwikkelinge hou die potensiaal in om een middel te ontwikkel wat vir die behandeling van alle tipe kankers gebruik kan word.
China: Openbare vervoer opgeskort weens dodelike virus
Inwoners van dié stad is aangeraai om nie die stad te verlaat nie. Dít te midde van die Chinese Nuwejaar.
Kenia maak seewater drinkbaar
Kenia het vordering gemaak om die erge waterkrisis te takel wat deur ontwikkelende lande in die gesig gestaar word. Die land het sy eerste sonkragaangedrewe plaas gebou wat seewater in drinkwater omskep.
Die wêreld in foto’s – 22 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Losprys van miljoene op Trump se kop
“Ons bied ’n beloning van $3 miljoen kontant aan wie ook al Trump doodmaak.”
Toyota herroep miljoene voertuie oor lugsakke
Die fout kan die ontplooiing van die lugsak en werking van die veiligheidsgordel belemmer.
Dodelike virus in China versprei, eis nog lewens
Daar is intussen gevalle van die nuwe tipe koronavirus in Japan, Suid-Korea, Thailand, Taiwan en die VSA aangemeld.
Ergste storm in dekades tref Spanje, Frankryk
Verskeie is dood in die ergste storm wat dié land sedert 1982 tref.
Die wêreld in foto’s – 21 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Trump-verhoor begin vanaand
Dit is maar die derde keer in die Amerikaanse geskiedenis dat ʼn president in ʼn staat van beskuldiging geplaas word.
Brande bedreig Australiese begrotingsoorskot
Die tesourier het voorheen onderneem om ʼn begrotingsurplus van 5 miljard Australiese dollar in die boekjaar 2019/2020 te lewer.
James Dean gaan herleef as akteur in fliek
ʼn Maatskappy wat James Dean as akteur wil laat herleef reken hulle gaan nie net sy digitale afbeelding ʼn rol in die fliek gee nie, maar ʼn hele nuwe loopbaan.
Afgetrede onnie in hof oor dogter se verkragting
ʼn Afgetrede onderwyser van Namibië sal vandeesweek in die Rehoboth-landdroshof, suid van Windhoek, verskyn op aanklag dat hy sy agtjarige dogter verkrag het.
Die wêreld in foto’s – 20 Januarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Prins Harry maak hart oop oor Megxit
“Ek hoop dit help julle om te verstaan hoe dit hierop uitgeloop het: Dat ek met my gesin ʼn tree teruggee van ás wat ek nog altyd ken, sodat ons ʼn tree vorentoe kan gee na wat ons hoop ʼn meer vreedsame lewe sal wees.”