Dié land gaan steeds gebuk onder Moeder Natuur.
Byna 200 gevalle van dodelike virus in China reeds aangemeld
Chinese owerhede vrees dat dié virus ook na ander lande kan versprei.
5 sterf toe pyp in Russiese hotel bars
Verskeie hotelkamers is deur kokende water oorstroom.
Tiener laat Venus weer les opsê
“Ek is seker almal was redelik geskok.”
Sewe vermis ná sneeustorting
Die sneeustorting het naby ’n gewilde basiskamp plaasgevind.
Harry en Meghan gestroop van titel, koninklike toelaag
Die koningin het Meghan gelukwens dat sy so vinnig by die familie ingepas het.
Die wêreld in foto’s – 17 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Brande kan Australiese toerisme miljarde kos
Besoekers is nou besorg oor die land se luggehalte en veiligheid.
Trump in staat van beskuldiging: Jurielede beëdig
Die langverwagte verhoor van die Amerikaanse president Donald Trump sal Dinsdag amptelik begin.
SA’ner versprei medisyne vir beseerde diere in Aus
Jamie Joseph van Saving the Wild in Suid-Afrika is tans in Australië om heuning te versprei wat vir brandwonde gebruik kan word en infeksie voorkom.
Filippynse vulkaan: ‘Al groter skeure opgemerk’
’n Gevaarlike uitbarsting is binne ure of dae moontlik.
Louis Vuitton koop wêreld se tweede grootste diamant
Louis Vuitton het die wêreld se tweede grootste diamant, ʼn 1,758 karaat edelsteen genaamd Sewelô, aangeskaf.
Soektog duur voort na Lesotho se eersteministersvrou
Owerhede in Lesotho is Donderdag steeds op soek na die eersteministersvrou Maesaiah Thabane en die eerste minister se woordvoerder, Relebohile Moyeye in verband met ‘n moordsaak.
Die wêreld in foto’s – 16 Januarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Altesaam 260 miljoen Christene word wêreldwyd vervolg
Die druk op Christene se geloof neem oral in die top 50-lande toe. Altesaam 34 lande het in die 2020-Wêreldwaarnemingslys ’n baie hoë vlak van vervolging geregistreer.
Byeboere hou taai betoging
Twee byeboere het Woensdag buite die ministerie van landbou in Duitsland betoog teen die voortgesette gebruik van ʼn omstrede onkruiddoder.
Wikipedia-verbod dalk gou opgehef in Turkye
Die konstitusionele hof in Turkye het Woensdag ʼn verduideliking gebied oor sy uitspraak in Desember wat bepaal het dat die twee jaar lange verbod op Wikipedia ʼn oortreding is van die reg op vryheid van uitdrukking.
14 polio-gevalle in die Filippyne aangemeld
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) en die Verenigde Nasies se Kinderfonds (Unicef) het Woensdag gesê altesaam 14 gevalle van polio is in die Filippyne aangemeld.
Springbokke, Natalie is SA se Laureus-hoop
Nóg ’n toekenning wink vir Bokke, terwyl Du Toit vir duisende ’n inspirasie is.
Die wêreld in foto’s – 15 Januarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.