Die voormalige Soedannese president Omar al-Basjir kan doodstraf opgelê word vir sy rol in ʼn militêre staatsgreep in 1989 wat die demokraties verkose regering van Sadid al-Mahdi ontsetel het.
Geingob vier voortydig oorwinning
“Ek wil graag Namibiërs bedank dat hulle my tot president herverkies het,” het Geingob op sosiale media gesê.
Londen-mesaanval: Aanvaller verlede jaar vrygelaat
Usman Khan (28) is deur polisiebeamptes doodgeskiet nadat hy deur lede van die publiek platgeduik is.
Man doodgeskiet tydens ‘terreuraanval’ in Londen
“Dit is ʼn afgryslike voorval en my gedagtes is by die slagoffers en hul gesinne.”
Britse polisieman onskuldig ná talle in sokkertragedie sterf
Dié hofsaak is die langste ondersoek in die Britse regsgeskiedenis.
Die wêreld in foto’s – 29 November 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Onteiening sal regering miljoene rande kos
Onteiening van buitelanders se grond sonder vergoeding kan Suid-Afrika miljoene rande aan handelsvoordele kos.
Foto’s van panda-tweeling vrygestel
ʼn Dieretuin in Berlyn het nuwe foto’s vrygestel van ʼn panda-tweeling wat onlangs gebore is. Dit gaan glo baie goed met die twee.
Europa doen dalk stappe teen grondonteiening
Die Solidariteit Beweging het meer as twintig lede van die Europese Parlement (EP) versoek om sterk standpunt teen grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika in te neem.
Die wêreld in foto’s – 28 November 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Nóg ʼn noodlanding vir British Airways
Dié is die jongste van ʼn reeks voorvalle waar dié lugredery moes bontstaan om tegniese probleme uit te stryk.
Lang toue, vertragings toe Namibiërs stem
Ten spyte van etlike terugslae verwag kenners nie dat Swapo uit die kussings gelig gaan word nie.
Die wêreld in foto’s – 27 November 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Namibiërs vandag stembus toe
Die regerende Swapo-party is geruk deur ʼn korrupsieskandaal, terwyl die ekonomie boonop aanhou versleg.
Hongersnood eis vyf terwyl koning motors koop
Een uit vyf mense wat in landelike gebiede in eSwatini woon, ervaar erge voedseltekorte.
Londen hernu nie Uber-lisensie
Uber mag nie meer in Londen besigheid doen nie, want dit is “onveilig”.
Die wêreld in foto’s – 25 November 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Vliegtuig stort neer met minstens 18 passasiers
Die vliegtuig het Sondagoggend in huise in die Demokratiese Republiek van die Kongo ingeploeg.
Foto’s: Rekordgetal kiesers stroom na stembusse in Hongkong
Die distriksraadsverkiesing is die enigste demokratiese verkiesing in Hongkong.
Strokiesprenteboek haal bykans R20 m. op veiling
Dié eksemplaar is vandag nog een van die reeks se bekendste strokiesprenteboeke.