Van Cheslin Kolbe se drie en Rassie Erasmus se waterbottelpligte, tot Franco Mostert se uithalervertoning en Morné Steyn se skop.
Oosthuizen bestendig, maar doer agter
Oosthuizen het in die derde ronde soos ʼn sneltrein laat waai en drie voëltjies oor die eerste vier putjies aangeteken, maar kon nie die pas volhou nie.
Bokke wen en Morné doen dit wéér!
Suid-Afrika het só ’n vertoning nodig gehad. Want iewers, tussen die gevoel van trots en opwinding versteek, sorg sport vir nog iets belangrik: Hoop.
Curriebeker: WP hou partytjie teen Cheetahs op Nuweland
Maande lank al probeer die WP ʼn laaste keer op Nuweland wen, en toe kry hulle dit Saterdag reg.
Bledisloe-toets: All Blacks kry neuse voor Wallabies
Daar is ’n paar ou wyshede in rugby wanneer jy toetsrugby teen die All Blacks speel.
Ons wil dié toets onthou, sê Kolisi
“Hierdie is die wedstryd wat die meeste saak maak; wat vooraf gebeur het tel nou nie veel nie.”
Gholf: Louis trap (weer) op voorlopers se spoor
Oosthuizen, wat 64 houe in die tweede ronde aangeteken het, is net vier houe agter en is saam in die sewende posisie op 131.
Gerda 15de in ’n warm Japan
Kenia se langasems het die marathon-krane oopgedraai om die goue en silwer medaljes te wen.
Gerda en Irvette jaag Olimpiese marathon-droom
“Ek is gereed om my beste môre te gee; kom ons pak dit aan!”
Kyk na die groter prentjie met Biggar
Leeus-ondersteuners is vies omdat die losskakel net drie keer die bal in die tweede toets aangegee het.
Federer onttrek aan nóg twee toernooie
Die Switserse tennislegende vier Sondag sy 40ste verjaardag en sy knieë wil maar net nie saamspeel nie.
Bismarck: ‘Ons moes die Leeus 3 – 0 gewen het’
Die vuurvreter haker gesels lekker saam in dié episode van Die Losgemaal.
Rafa het respek vir Lloyd se vurige afslane
“Ek het teen iemand kragte gemeet wat baie goeie tennis gespeel het; dit is ’n groot oorwinning vir Lloyd.”
SA’ner laat Nadal les opsê
“Ek het al ’n paar groot oorwinnings behaal en ’n paar Grand Slam-kampioene geklop, maar om iemand met 20 Grand Slam-titels voor ’n vol skare en in so ’n ongelooflike atmosfeer te klop, is beslis iets besonders.”
Eilandman dra nou Wayde se Olimpiese kroon
Die Olimpiese 400 m-titel het sy pad van Suid-Afrika na die Bahamas gevind.
Vaskop of loskop, Nyakane sal sy bes gee
“Ek sal selfs slot speel as dit moet, maar ek gaan waarskynlik ’n bietjie in die lynstane sukkel!”
Mense geniet Clarkson se Hamilton-twiet
Derduisende mense het intussen die like-knoppie gedruk, terwyl meer as 5 500 sosialemediaverbruikers die twiet gedeel het.
Sir Clive steeds ongelukkig met Rassie
“Wêreldrugby moet eerder na Erasmus se intimiderende teenwoordigheid langs die veld kyk.”
Kyle eindig sesde by Spele
Die voormalige junior wêreldkampioen se derde poging van 21,00 m was sy beste van die dag.
Afrigting, geriewe belangriker as kwotas
Die kwotastelsel is tans besig om krieket in Suid-Afrika lam te lê,” het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, tydens sy voorlegging gesê.