Die drietal sluit by Duane Vermeulen en Jaden Hendrikse aan wat ook vroeër opgeroep is.
Wenda haal ook nie eindronde
Haar beste tyd vanjaar is die 55,16 sekondes wat sy in Potchefstroom gehardloop het.
Duiker laat breinaalde klik langs Olimpiese swembad
“Die een ding wat my gesond van verstand hou deur die hele proses is my liefde vir brei en hekel en alles wat stikwerk behels.”
Wayde gaan nie sy titel verdedig
Die Suid-Afrikaner het ’n teleurstellende vyfde plek in sy halfeindstryd met sy tyd van 45.15 sekondes behaal.
Italië – land van pizza, pasta en nou 100 m-goud
“’n Italianer wat 9.80 sekondes hardloop; dit is nou iets wat ek hoegenaamd nie verwag het nie.”
‘Al weer ’n Mercedes,’ brom Max
“Dit is nie iets wat jy graag wil hê nie, maar ons sal aanhou veg.”
Wayde en Wenda wil in Tokio woeker
Wayde van Niekerk (13:21) en Wenda Nel (13:45) is vandag weer in Olimpiese Spele-aksie.
Leeus: Meer byt as brul?
Wêreldrugby het bevestig dat Kyle Sinckler, een van die Britse en Ierse Leeus se stutte, môre voor ’n tugkomitee sal verskyn omdat hy glo een van die Springbok-spelers gebyt het.
Drama by Hongaarse Grand Prix
As die renmotors by vandag se F1-wedren in Hongarye met ’n spul kegels vergelyk kon word, dan was Valtteri Bottas ongetwyfeld die bal wat gesorg het dat hulle in verskillende rigtings gespat het.
Tokio 2020-medaljes uit herwinde materiaal geskep
Dit is deel van ʼn groter volhoubaarheidspoging deur die Olimpiese Spele.
Duane Vermeulen sluit by Bokke aan
As Alun Wyn Jones dit kan doen, dan kan ysterman Duane Vermeulen dit ook doen.
Olimpiese Spele: Simbine eindig vierde
Akani Simbine het in sy wedloop geëindig waar geen atleet by die Olimpiese Spele wil eindig nie – in die vierde plek.
Olimpiese Spele: Zverev wen goud op ʼn drafstap
Hy word die eerste boorling van sy land om ʼn goue medalje te wen sedert Boris Becker en Michael Stich die mansdubbelspel in 1992 gewen het.
Sabbatini wen silwer vir aanneemland
Hy is in Durban gebore en het Britse en Amerikaanse burgerskap, maar Rory Sabbatini het die silwer medalje vir sy aanneemland, Slowakye, in Tokio verower.
Nienaber loof Bokke, bedank ondersteuners
Nienaber sê die feit dat die spelers verantwoordelikheid geneem het om te verbeter het sy werk maklik gemaak.
Het Gatland ʼn plan vir Bokke?
Gatland het gesê die Bokke het in die tweede helfte baie goed geskrum en gedryf en is daarvoor beloon.
Olimpiese Spele: Wayde spaar homself vir die halfeind
Van Niekerk het ná die wedloop gesê hy moes die senuwees eers afskud.
Vurige Bokke maak sake gelykop!
Die Springbokke het vandag in Kaapstad gedoen wat Terminator in die bioskoop beloof het: Hulle is terug en die reeks kan volgende week gewen word.
Curriebeker: Griekwas skok Haaie in Durban
In een stadium het Griekwas vir sowat sewe minute lank in die tweede helfte met net 12 spelers klaargekom.
Olimpiese Spele: SA naellopers blitsig uit blokke
Die agtste dag van die Olimpiese Spele in Tokio het aan die wêreld se voorste naellopers behoort.