Die Afrikanerbond meen die voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet moet in sy geheel teruggetrek word.
Lees meerAlles vir Maandag 2 Augustus 2021
Dodetal styg in China-vloede; talle word nog vermis
Minstens 302 persone is reeds dood tydens vloede in sentraal-China verlede maand en tientalle word nog vermis.
13 in hof oor bedrog van R8,7 miljoen
Dertien persone het Maandag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op aanklag van bedrog, vervalsing, geldwassery en korrupsie.
Man in hegtenis geneem wat glo voetganger sleep
Toe hy wegry het ʼn ooggetuie hom voorgekeer om hom in kennis te stel dat iemand onder sy motor gesleep word.
Video: Tatjana met ope arms by lughawe terugverwelkom
Tatjana Schoenmaker is Maandag met ope arms in die land terugverwelkom van die Olimpiese Spele in Tokio waar sy twee medaljes ingepalm het.
Een sterf toe motor onder vragmotor beland
Nog ‘n pasiënt op die toneel het slegs geringe beserings opgedoen.
ToekomsVenster: Vertroue in die Here
Wat God vir ons voorberei het, sal nooit teleurstel nie.
Ramaphosa binnekort weer voor Zondo
Pres. Cyril Ramaphosa het vroeër toegegee dat die ANC te lank gesloer het om op te tree teen staatskaping.
Bokke ontbied Specman, Du Preez en Grobbelaar
Die drietal sluit by Duane Vermeulen en Jaden Hendrikse aan wat ook vroeër opgeroep is.
Koppieteefontein: Annie, ’n nuwe hondjie vir ons
Daarom drink ek vandag ʼn koppie tee op daardie vroue wat elke dag sorg dat ʼn weeshondjie die regte huis kry. ’n Koppie tee op hulle wat na die welsyn van diere in die wêreld kyk. En op jóú wat ʼn goeie huis vir ʼn kwesbare troeteldier bied.
Hofdatum vas vir VBS-‘plunderaars’
Die verdagtes word daarvan beskuldig dat hulle meer as R2 miljard van VBS-bank geplunder het.
Wenda haal ook nie eindronde
Haar beste tyd vanjaar is die 55,16 sekondes wat sy in Potchefstroom gehardloop het.
Bewaringsbevel teen oud-LP Vincent Smith toegestaan
Bates ten bedrae van R46 miljoen word bevries.
Tydraamwerk van skoolplasings ‘kommerwekkend’
Fedsas het intussen ʼn klag ingevolge die Popi-wet teen die Gautengse onderwysdepartement ingedien, nadat duisende leerders, ouers en voogde se persoonlike inligting versprei is.
Duiker laat breinaalde klik langs Olimpiese swembad
“Die een ding wat my gesond van verstand hou deur die hele proses is my liefde vir brei en hekel en alles wat stikwerk behels.”
Verbruikersake: Kla oor onbillike pryse
Die kantoor van die Ombudsman vir Verbruikersgoedere en -Dienste het van 1 Maart verlede jaar tot 31 Mei vanjaar 1 758 klagtes oor pryse van goedere en dienste ontvang, waarvan 60% oor goedere gehandel het wat te koop aangebied is, maar waarvan daar nie voorraad was nie.
Meer vrae as antwoorde jaar ná Beiroet-ontploffing
’n Massiewe ontploffing by die Beiroet-hawe in Libanon het verlede jaar die lewe van meer as 200 mense geëis.
Hart van ʼn leeu
Met die eerste oogopslag lyk die X-Line geensins soos ʼn begrotingsbuksie nie. Dis ʼn mooi, stylvolle klein luikrug.
‘Sakke vol geld’ vir Mkhize se seun
Luidens ʼn verklaring van die spesiale ondersoekeenheid het Dedani Mkhize, die minister se seun, letterlik sakke vol geld by die eienaar van Digital Vibes gekry.
Hoe lank moet Afrikaners nog ly onder die Kainsmerk?
Dit kan soms vir Afrikaners voel dat hul met ʼn Kainsmerk rondloop; net teen mense beskerm wat hulle wil doodmaak (en dalk ook nie eens heeltemal nie).