Dit was seker heel gepas dat die wêreld se beste vroue-speler dié Grand Slam gewen het.
Kyk: SA-rolstoelspeler in Wimbledon-eindstryd
Montjane is in Limpopo gebore met ʼn defek wat verhoed het dat haar bene ten volle ontwikkel.
All Blacks klop Fidji, maar krake wys
Die Fidjiane het die All Blacks harde bene laat kou en die telbord vertel nie die volle verhaal nie.
George Coetzee blaas vuurwarm
Die Pretorianer George Coetzee kon kwalik vir beter voorbereiding vir die komende Britse Ope-gholftoernooi gevra het.
Jong Cheetahs verras teen Pumas
Die koronavirus het sy kloue baie diep in die Cheetahs ingeslaan en tien spelers, asook die afrigter, Hawies Fourie, was nie Vrydag beskikbaar nie.
Formule E-motors kan in Kaapstad jaag
“Ons sien daarna uit om alles agtermekaar te kry om aan die nodige vereistes te voldoen ten einde só ’n opwindende geleentheid aan te bied.”
Wynand Claassen kuier op ‘Die Losgemaal’
Daar is ook ’n spesiale insetsel van ’n “Franse huursoldaat” wat saam met die voormalige Springbokkaptein sy mening oor die Britse en Ierse Leeus-toer gee.
Nadal binnekort weer terug
“Ek was nog nooit daar [in Washington] nie en dit is ’n plek waar ek nog altyd wou gaan tennis speel het.”
Vasbeslote Leeus wil hê toer moet voortgaan
“Ons word ’n minimum van drie keer per week getoets, ons het geen interaksie met die publiek nie en ons speel in baie minder venues as op vorige toere. Ons doen alles in ons vermoë om toe te sien dat die toer voortgaan.”
Kyk: Netflix maak reeks oor Osaka
’n TV-reeks is egter nogal vreemd as jy net kort vantevore gekla het dat mediakonferensies nadelig vir jou geestesgesondheid is.
Gaan ons vir Roger weer op Wimbledon sien?
“Om eerlik te wees, ek weet nie of dit my laaste Wimbledon was nie.”
Griekwas bederf WP se partytjie
Die Streeptruie klou steeds aan hul eerste plek op die Curriebeker-punteleer vas, terwyl Griekwas derde is ná hul heldedade in Kaapstad.
KI-kishoue kleur Wimbledon-aksie in
Die 2021-toernooi beloof om ons op nuwe maniere voor ons skerms vasgenael te hou, hetsy dit nou ʼn TV of ander digitale toestel is.
Dit gaan taai wees om dié Leeus te stuit
“Lekker” – dít was Duhan van der Merwe se presiese opmerking toe hy agterna oor sy span se vertoning gepols is. Die Suid-Afrikaans gebore Leeu het drie drieë teen die Haaie gedruk.
Tweede toets teen Georgië afgelas
“In die konteks van die lewensverlies en die ekonomiese skade wat Covid-19 en sy derde vlaag veroorsaak, is die kansellasie van ’n rugbywedstryd iets van kleiner belang.”
Japanners sal Folau ‘met ope arms’ verwelkom
“Israel is ’n speler van wêreldgehalte, daar is nog oorgenoeg petrol in sy tenk oor en hy sal ongetwyfeld ’n verskil hier maak.”
McGregor stuur onheilspellende boodskap aan Poirier
“Ek kom vir jou, Dustin…”
Boris dink Novak kan onder druk vou
“Die aanslag van die oorblywende spelers moenie gering geskat word nie en die druk om die geskiedenisboeke te herskryf kan ook teen Novak tel.”
Pollard en ander Bokke toets ook positief
“Hierdie positiewe uitslae is ongetwyfeld ’n terugslag en dit het die gevaar van die oordraagbaarheid van die Delta-variant beklemtoon.”
Simbine aan die brand met Afrika-rekord
Akani Simbine is vanjaar die tweede vinnigste man op aarde.