“Ons verwag ’n fisieke aanslag van Georgië en ons sal vinnig weer ons voete moet vind om goeie rugby vir 80 minute te speel.”
‘Legendariese’ oud-kondisioneringsafrigter van Bokke oorlede
“Neels Liebel was iemand op wie jy altyd kon vertrou en hy het net sy beste vir die spelers gegee. Hy was spesiaal vir enige span.”
Dis Anderson teen Djokovic op Wimbledon
Kevin Anderson het in sy openingswedstryd teen Marcelo Vera altesaam 41 kishoue afgestuur, maar hy sal op sy heel beste moet wees indien hy enigsins ’n kans teen Novak Djokovic wil staan.
Karla se Lightning eerste op punteleer
Die 31-jarige oudleerling van Hoërskool Zwartkop in Pretoria is vroeër as die span se kaptein aangewys en sy het ’n beduidende rol in hul onlangse oorwinning teen die Collingwood Magpies gespeel.
Boet Fick oorlede
“Oom Boet was die absolute definisie van ’n ‘rugbykneg’ wat die spel liefgehad het, gerespekteer het en by elke geleentheid wat hy gekry het gedien het.”
Tour de France: Polisie ondersoek ongeluk; Van der Poel seëvier
Die Nederlander Mathieu van der Poel het Sondag die tweede skof gewen en is nou ook die nuwe draer van die geel trui.
21-jarige nuwe wêreldrekordhouer in 400 m-hekkies
Sondag se resies kon eers ná ʼn paar uur se vertraging plaasvind weens die rekord hittegolf wat Eugene, Oregon, tans ondervind.
Erasmus, Nienaber beïndruk met Leeus-sege; Georgië-toets sal voortgaan
Die Britse en Ierse Leeus kom vandag in Suid-Afrika aan terwyl die span van Georgië reeds Sondag gearriveer het.
Bavuma wen eerste wedstryd as T20-kaptein
Die Proteas se ware boulhelde was George Linde en Tabraiz Shamsi. Hulle het gesamentlik agt boulbeurte gehad, slegs 35 lopies afgestaan en drie belangrike paaltjies geneem.
Verstappen gee Red Bull vlerke
Die ervare Lewis Hamilton het alles in sy vermoë gedoen om sy Red Bull-teenstander te vang, maar hy moes amper magteloos toekyk hoe Verstappen sy voorsprong met byna elke ronde rek.
Oefening gekanselleer ná drie in Bokkamp positief toets
Die Springbokspan is tans in isolasie.
Motorfietsrenne: Vaal dag vir Binder-broers
In die MotoGP het ouer broer, Brad, in die 21ste posisie weggespring nadat hy bandeprobleme in kwalifisering ondervind het.
Gholf: Fichardt-hulle jaag Noorweër
Louis Oosthuizen (208) is ná rondtes van 70, 67 en 71 straks uit die wedloop.
Britse en Ierse Leeus; Gatland verras met sy nuwe kaptein
Die toerspan vertrek Sondag na Suid-Afrika.
Windies looi Bavuma-hulle in eensydige T20
Ná die euforie van die toetsreeksoorwinning het die Proteas gister met ’n harde slag terug aarde toe gekom toe die Wes-Indiese Eilande hulle met agt paaltjies verrinneweer het.
Britse en Ierse Leeus betaal duur prys teen Japan
Die Leeus het Saterdag hul enigste opwarmtoets teen Japan gewen, maar ʼn baie duur prys betaal.
Curriebeker: Griekwas vee Cheetahs plat in derby
Baie rugbyspanne het al voorheen in Kimberley se groot gat beland. Saterdag was dit die Cheetahs se beurt.
Gholf: SA spelers blaas warm in München
Die land se voorste gholfspelers sak jaarliks toe op die BMW-gholftoernooi wat by die München Eichenreid-buiteklub in Duitsland gespeel word.
Vlugvoos Bulle bly staande teen moedige Pumas
“Dit was ’n baie fisieke stryd gewees, maar ons het ongetwyfeld karakter teen die einde van die kragmeting getoon. Dit is belangrik om weer op te staan nadat jy geval het.”
Verdedigende kampioen Halep onttrek haar aan Wimbledon
“Ek het alles binne my vermoë gedoen om gereed te wees vir Wimbledon, veral omdat ek soveel spesiale herinneringe van die baan het.”