Die een ding skaarser as hoendertande is ’n Protea-reeksoorwinning.
‘Specmagic’ kan Bokke meer woema gee
“Ek dink sy grootste bate is dat hy oor die X-faktor beskik. Hy kan drieë druk wat ’n mens nie aldag sien nie.”
Haas-baas sê Max kan titel wen
“Mercedes maak nou foute, want hulle is onder druk en moet meer kanse as vantevore waag.”
Stillknocks maak weer UFC-litte los
“Ek is slaggereed om my land weer trots te maak.”
IKR vereer Suid-Afrikaanse krieketlegende
Aubrey Faulkner word saam met spelers soos Desmond Haynes, Andy Flower en Kumar Sangakkara in die Internasionale Krieketraad se heldesaal opgeneem.
Kan Novak vanjaar al vier Grand Slams wen?
In die afgelope tien jaar het Novak Djokovic ook boonop meer groot titels (18) as Roger Federer en Rafael Nadal (15) sáám ingeoes.
Player besing Higgo se lof
“Ek is vol vertroue dat hy vir groot dinge bestem is en ek is opgewonde oor wat die toekoms vir hom inhou.”
Covid-19 eis bekende oudrugbyspeler
Os du Randt het hom as sy moeilikste teenstander ooit beskryf.
Tsitsipas hoor minute voor eindstryd van ouma se dood
Die Griekse tennisspeler het sy eerste Grand Slam-eindstryd aan sy ouma opgedra.
Deense sokkerster nog in hospitaal ná hartstilstand op veld
Christian Eriksen is steeds in die duister oor wat sy skielike hartstilstand Saterdag op die sokkerveld tot gevolg gehad het.
Higgo behaal eerste oorwinning in PGA-reeks
Die 22-jarige Suid-Afrikaner, wat slegs ʼn paar maande gelede in die Europese reeks met die beste Europese spelers afgereken het, het sy eerste oorwinning in die PGA-reeks behaal
Tennisgewys is niks Grieks vir Djokovic
Serwiese ster maak tennisgeskiedenis in skitterende Franse Ope-stryd teen Stefanos Tsitsipas.
Nog geen verklaring vir speler se skielike ineenstorting
Die Inter Milan-ster het Saterdag in die 43ste minuut van die wedstryd in Kopenhagen skielik ineengesak en bewegingloos bly lê.
Britse en Ierse Leeus: Dis waar helde gebore word
Wanneer die son aanstaande maand oor die Britse en Ierse Leeus-rugbytoer in Suid-Afrika sak, sal daar sekerlik nuwe helde wees.
Rugby: Hou die asem op oor Sale Sharks se Bokke
Met slegs ʼn paar Bokke wat hulle reeds vanuit Japan aangemeld het asook Frans Steyn en Rosko Specman van die Cheetahs, sou hulle en die afrigters na alle waarskynlikheid voor die televisie deurgebring het om te kyk hoe vyf van hul spanmaats van die Sale Sharks in hul laaste groepronde-wedstryd in die Engelse Premierliga teen die Exeter Chiefs vaar.
Hou maar by die Blou in SA
Die Bulls het nou al dubbel en dwars bewys dat hulle in Suid-Afrika kan wen; dit is nou tyd om dit oorsee ook te doen.
Gholf: Higgo trap in Dustin Johnson se spoor
Ná gister se onvoltooide derde ronde van die Palmetto-gholfkampioenskap wat by Congaree in Miami, Florida beslis word, sal die meeste ondersteuners kennis geneem het van dié talentvolle 22-jarige Suid-Afrikaner.
Proteas haal wind uit Windies se seile
Suid-Afrika het vir die eerste keer sedert 2017 ’n toets weg van die huis gewen.
De Kock maak trots met puik 100-tal
Hy het stadig begin, maar soos wat die paaltjies om hom geval het, het hy losgebrand en die een grenshou ná die ander gemoker.
Gholf: SA se jonges beur steeds na vore
Drie van die jongelinge van Suid-Afrikaanse gholf is steeds ingegrawe om saam met die wêreld se beste spelers in Amerikaanse PGA-reeks skouer te skuur.