“Hy het glo ’n vuurwapen in haar mond gedruk en gedreig om haar te skiet indien sy iemand vertel.”
Lees meerAlles vir Donderdag 17 Junie 2021
Oudpresident van Zambië sterf
Kenneth Kaunda het Zambië 27 jaar lank regeer nadat dié land in Oktober 1964 onafhanklikheid van Brittanje verkry het.
Oorsaak van pasgetroudes se dood bevestig
Die liggame van ’n pasgetroude Johannesburgse paartjie is die afgelope naweek in hul huis ontdek.
Bo 60’s kan nou ‘instap’ om entstof te ontvang
Kommer oor die stadige pas waarteen persone bo 60 tans ingeënt word, het die Gautengse departement van gesondheid genoop om dié besluit te neem.
Werkplek mag nou Covid-19-inentings verplig
Werkers sal mediese of grondwetlike redes moet verskaf indien hulle weier om die entstof te ontvang.
Plafon by skool val in
Drie leerders by die Pretoriase skool is beseer toe die plafon meegegee het.
ToekomsVenster: Weerspieël die heerlikheid van die Here
Is daar ʼn ervaring by jou dat God se genadewerk in jou lewe al hoe meer gestalte vind?
Afrikaanse debuutfliek vir Namib-nuweling vorder fluks
“Produksie was nog meer uitputtend as wat ons ons voorgestel het. Ons het ongelooflik baie materiaal gehad om op te neem en skrikwekkend min tyd om dit te doen. Tydens die eerste 17 dae van produksie het ons kameras omtrent sonder ophou gerol.”
Nuusleser se tienerdroom kry vlerke
“As jy droom, moet jy dit nie net daar laat nie. Jy moet jou droom najaag, hard werk, doelwitte stel, in jouself glo en vashou aan die wete dat jy daardie droom ʼn werklikheid kan maak.”
Dolfyne, seeskilpaaie vrek weens brandende Sri Lankaanse skip
Die voorval word bestempel as Sri Lanka se ergste mariene ramp.
Jong fietsryer sterf ná taxi hom glo tref
Die 26-jarige fietsryer is op die toneel dood verklaar.
Luister president Cyril Ramaphosa Podlitiek?
Met die ANC en veral President Cyril Ramaphosa wat in die afgelope week skynbaar ’n paar besluite geneem het wat teen hul beginsels ingaan, wonder die Podlitiek-span of die groot kokkedore aan die sogenaamde stuur van Suid-Afrika dalk van tyd tot tyd op hul podsending inskakel.
Verbruikersake: Jy kan ook hier kla oor krediet, skuldinvorderaars
Die Nasionale Kredietreguleerder en die Kredietombudsman het onlangs ’n samewerkingsooreenkoms geteken wat hulle in staat sal stel om saam te werk om te voldoen aan die oogmerke van die Nasionale Kredietwet. Ina Opperman het gaan kyk hoe dinge nou verander.
Student se liggaam buite kuierplek aangetref
Die student se liggaam is Saterdagaand buite ’n kroeg ontdek.
Dolfyn hap kind se hand
Die dolfyn se afrigter sê die dier het moontlik gedink die kind se handgebaar beteken dat hy kos gaan kry.
’n Nadal-lose Wimbledon, Olimpiese Spele
“Dit is nooit ’n maklike besluit om te neem nie.”
Kan en mag ons Godsdiens werklik van enige iets losmaak?
Kan ’n mens – en mág ’n mens – Godsdiens losmaak van dít wat op aarde gebeur?
Sinneloos – maar tog só lekker!
Baie dinge in die lewe is nie prakties nie, en maak ook moontlik nie sin nie, maar dit bly egter lekker. Die BMW X6 is presies só.
‘Opgee’ bestaan nie in inspirerende skoolblits se woordeskat
“Soms wil terugslae my aan die verlede herinner en my daar vasketting. Maar ’n mens maak jouself los daarvan as hoop en visie lewend bly.”
Assistente in winkel aangehou tydens rooftog
Die rowers het selfone, geld en klere in ’n sak geprop, die winkel van buite toegesluit en gevlug.