Daar was ʼn paar benoude oomblikke toe die Danie Craven-stadion skuins ná 18:00 in donker gelaat is.
Curriebeker-kampioene: Cheetahs verdien Goue Beker
Met dié oorwinning het die Cheetahs feitlik seker daarvan gemaak dat hulle weer deur die Europese base uitgenooi sal word om in Europa te speel.
Niks stuit vir Minke wat swemrekords inryg
“Smiddae na skool wil sy reguit swembad toe, al is dit nog nie haar oefentyd nie.”
Crusaders drink weer uit die beker
Vir die Crusaders was dit nog ʼn hoofstuk van hul ongelooflike vertoningslys in die reeks sedert 1996.
SA se Lee-Anne gee nie meer pas aan
Pace, wat vroegmiddag gespeel het toe dit liggies gereën het, het die tweede ronde in 73 houe voltooi nadat sy 66 houe in die eerste ronde aangeteken het.
Onverskrokke Pumas wil dié naweek geskiedenis maak
Hierdie span het sedert vanjaar se heel eerste Curriebeker-wedstryd gewys dat dit nie bloot net ʼn gelukskoot was wat gesorg het dat hulle verlede jaar die beker gewen het nie.
Ses van Afrika se (rolbal-)bestes
Die toernooi begin volgende week in Namibië en ʼn taai stryd word verwag.
Een verandering in Cheetahs-beginspan vir eindstryd
Die Cheetahs speel Saterdag in hul 16de Curriebeker-eindstryd. Dit is die eerste keer dat hierdie twee spanne mekaar in ’n Curriebeker-eindstryd pak, maar die 33ste Curriebeker-kragmeting tussen die twee spanne.
Bokke se voorbereiding ‘kom mooi bymekaar’
Springbok-afrigter Jacques Nienaber meen die span is goed op dreef met hul voorbereidings vir die Rugbykampioenskap.
Kleyn kan vir Bokke speel
Die voormalige Stormer- en WP-slot het in 2016 na Ierland verhuis.
SA se Pace voorloper ná eerste ronde van PGA vir vroue
Die 42-jarige Lee-Ann Pace het op die moeilike Baltusrol-baan die horlosie teruggedraai en danksy puik setwerk die voëltjies ingeryg.
Japan pak Rose op tuisbodem in eerste amptelike toets
Engeland het in 1971 en 1979 na Japan getoer, maar die wedstryde het nie toetswedstrydstatus gekry nie.
Talle onervare spelers in Junior Bok-beginspan
Bafana Nhleko, die Junior Bokke se afrigter, het vyf onervare spelers in sy beginagterlyn en ses in die skrum ingesluit.
Hoekom is Murray nie op Wimbledon-kampioeneplakkaat?
Murray, wat die 77 jaar lange droogte vir ʼn Britse Wimbledon-manskampioen in 2013 gebreek het, is nêrens te bespeur nie.
Só lyk groepe vir Kampioenebeker- en Uitdaagbeker-reekse
Die lotings vir die Europese Kampioenebeker- en Uitdaagbeker-reekse is bekend gemaak.
Venus kry uitnodiging na Wimbledon
Venus Williams het Maandag – ná vyf maande wat sy buite aksie was weens ʼn besering – haar staal gewys toe sy die Italianer Camila Giorgi by die Birmingham Classic met drie stelle geklop het.
Lynregters by Wimbledon (nou nog) veilig; kunsmatige intelligensie kruip nader
Daar is selfs ’n “trekking-ontleding” wat van KI gebruik maak om te voorspel hoe die pad na die eindstryd vir elke speler in die enkelspeltrekkings kan lyk.
Buhai, nog twee van SA in vroue se PGA-major
“Dit is nie maklik om week na week goeie gholf te speel nie, maar ek is in my noppies dat ek die laaste paar maande ʼn rits stewige vertonings kon lewer.”
Nieu-Seeland meld in SA aan vir kragmetings met Protea-vrouekrieketspan
Die Wit Varings sal die Proteas in drie eendag- en vyf T20-wedstyde pak.
Junior Bokke oorgehaal vir Wêreldtoernooi
Die Junior Bokke het Dinsdag in Nuweland aangekom ter voorbereiding van hul eerste wedstryd Saterdag teen Georgië.