“Ek het uitgefreak en my agent, Marius Meyer by Thespians, se ore van sy kop geskree.”
Hollywood: Shawn Mendes kanselleer toer; prins Harry, Meghan Markle se hofsaak vorder
Vir die eerste keer sedert haar voogdyskap tot ’n einde gekom het, het die popster Britney Spears weer agter die mikrofoon ingeskuif.
Plaasjapie: ‘Ek het geweet ek word dalk uitgestem’
Nóg ʼn Noubees-lid was vandeesweek nie sy sout werd nie.
Luister: Só sê Arnold Vosloo oor Afrikaanse Netflix-reeks
“‘Ludik’ se teks was van die begin af uitstaande. As die teks nie goed was nie, sou ek nooit vir Paul ontmoet het nie.”
Foto’s: Lalela terug op eie bodem
“Ek is dankbaar en deel die kroon met almal in ons land.”
Nataniël, Karen Zoid, Stef Bos sing eerste keer saam
Het jy al ooit gewonder hoe dit sal klink wanneer die musikale wêrelde van Stef Bos, Nataniël en Karen Zoid in een vertoning verweef word?
Musiekvideo: Neil Somers sing oor verhoudings wat eindig
“Neonlig Nagdans” beloof om ʼn treffer te wees wat aanhangers oor en oor sal wil luister.
Kook, kuier én koop saam vir Kanaal 7
“ʼn Klein bietjie ondersteuning deur ʼn groot klomp mense sal ons Christelike gemeenskapradiostasie in staat stel om sy goeie werk voort te sit.”
AIG-kaartjies binne halfdag uitverkoop
Die goeie nuus is dat diegene wat nie onder die gelukkige kaartjiekopers was nie, nou 1 Augustus in hul dagboeke kan merk.
Hope plaaslike talent by wêreldkampioenskap vir uitvoerende kunste
Suid-Afrika het ʼn span van 80 lede wat die land met trots in Hollywood by die 28ste WCOPA verteenwoordig.
Nuwe duo vir Jacaranda FM se middagprogram
Twee nuwe dog bekende stemme gaan van 10 Augustus Jacaranda FM-luisteraars op pad huis toe deur die middagverkeer vermaak.
Spar Women’s-wedloop vat hande met Parkrun South Africa
Skryf nou in om teleurstelling te voorkom.
‘Voetspore’ gaan Suid-Amerika ontdek
Hy vertel dat hulle ook die geleentheid gaan hê om met twee van die oorlewendes van Miracle Flight 571 te gesels.
Demi Lee Moore vir die eerste keer in Amsterdam te sien
Die Kaapse musikant en liedjieskrywer is slaggereed om Nederlandse harte ook te verower met ’n vertoning in een van Amsterdam se mees gesogte konsertgeboue.
AIG-kaartjies verkoop soos soetkoek
Weens die groot aanvraag het die organiseerders besluit om ʼn bykomende konsert aan te bied, waarvoor kaartjies ook nou beskikbaar is.
‘GoodFellas’-akteur dood op 83
Die akteur het dikwels deur sy loopbaan, wat oor meer as ʼn halfeeu gestrek het, die grootskerm met bekendes soos Robert de Niro gedeel.
Tweede Brendan Peyper-treffer maak Top-20-buiging
Dié sanger se nuwe album, “Insomnia”, is pas bekendgestel en vaar reeds goed op die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Aksie-, fantasie-aanhangers, hier kom heerlike kykstof
Aksie- en fantasieliefhebbers kan hul aksiesokkies aantrek en die dae op hul kalenders begin aftel, daar is heerlike, splinternuwe rolprente en reekse aan die kom….
‘Afrikaans is Groot’ verwelkom nuwe kunstenaars
Nie net sal talle gunstelingkunstenaars weer op die verhoog te siene wees nie, maar daar is ʼn paar nuwe stemme wat vir die eerste keer vanjaar deel van die Afrikaans is Groot-familie is.
Sepiegids: Nuweling maak moles in ‘GMR’
Tertius tik Zee oor die vingers in ‘Binnelanders’ en in ‘Arendsvlei’ gee Ingrid vir Kaptein Karelse moeilikheid ná haar inhegtenisneming.