Die supermodel Kate Moss het vandag een van die kortste getuienis in die opspraakwekkende lastersaak tussen Johnny Depp en sy eksvrou, Amber Heard, gelewer.
Akteurspaar keer terug na eie bodem
Dit blyk dat nuwe avonture in hul tuisland op die bekende egpaar wag.
Geraasklag kelder gewilde kuierplek
Dié gewilde dans-en-kuierplek in die ooste van Pretoria het Woensdag aangekondig dat sy deure gaan sluit.
Supermodel volgende getuie in Johnny Depp-hofsaak
ʼn Interessante wending word in die opspraakwekkende lastersaak tussen Johnny Depp en sy eksvrou, Amber Heard, verwag.
Resep: ‘Tiaan Proe’ se kaasresepte
Die jongste episode van “Tiaan Proe” sal kaasliefhebbers se harte vinniger laat klop.
Gedenkdiens vier Aleit Swanepoel se lewe
“Ek is so lief vir jou. Mamma weet jy is in die hemel.”
Protespoësie op Jeugdag bekyk
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument bied vanjaar ter viering van Jeugdag ʼn gratis slypskool oor Afrikaanse protespoësie aan.
Reuse-lofprysingsfees ná dekade hervat
“Dis tyd om die sak en as van die pandemie en die grendeltydperk af te skud. Ons gaan weer die Here loof en prys in groot getalle.”
Franja soek ʼn boerseun in vandeesweek se Top-20
Franja du Plessis se treffer betree die treffersparade vir ʼn tweede keer en die manne van Droomsindroom bly tops.
Tradisieryke Winterskool vir intredende skrywers weer aangebied
Die elemente in die skep van die twee literatuursoorte (die skryf van verhale en gedigte) kom afsonderlik onder deeglike bespreking, en vind toepassing op kursusgangers se eie skryfwerk in die groepsessies.
Bekende TV-akteur sterf
Jamie Bartlett sal onder televisiekykers onthou word as die man wat met sy ysige blik vrees by menige sepiekarakter ingeboesem het.
Wouter van de Venter sing vir ‘sy bok’
“Hopelik speel hulle dit hard by ’n braai; dis ’n lekker partytjieliedjie.”
Joshua na die Reën deel sy gunstelingliedjies
“Musiek lê my na aan die hart. Ek sal nooit iets kan skryf wat ek nie voel nie.”
‘Ho, hey!’ The Lumineers kom kuier weer in SA
Konsertgangers kan uitsien na liedjies van die Grammy-bekroonde groep se vierde album “Brightside”, asook internasionale spogtreffers soos “Ho Hey” en “Ophelia”.
Lira op herstelpad na beroerte
“Ek maak elke dag baie vordering. Ek sal tyd afstaan om op my herstel te fokus.”
Sepiegids: Ingrid, Priester desperaat om Angel op te spoor in ‘Arendsvlei’
In “Suidooster” is Tim verwoed besig om almal te oortuig dat hy nie ontrou aan Zoe was nie, en die waarheid oor Amanda se aanval kom op die lappe in “Getroud met Rugby”.
Candy Benson sing uiteindelik weer
“Ek kan nie aan jou verduidelik hoe dit voel om op die verhoog te staan nie, dis waar ek vry is.”
Kate steel kollig by ‘Top Gun: Maverick’-première in Londen
Die hertogin se swartnommertjie het die afgelope naweek die internet op hol gehad.
Boer Tyson se Alri sê ‘ja’
“Ek is iemand wat van my eie spasie hou, maar ek het besef ek hou daarvan as Alri saam met my in my spasie is.”
Resep: ‘Net Koffie’ se kaneelkoek
Probeer gerus ‘Net Koffie’ se kaneelkoffiekoek wanneer die kuiergaste Sondag aan jou deur kom klop.