Ná ʼn uiters suksesvolle Wes-Kaapse uitstalling word die kykNET Buite Ekspo vandeesmaand ook in Limpopo aangebied.
Sama-nominasies: Afrikaanse dirigent bekoor in twee kategorieë
Franco Prinsloo is dirigent van die Vox Chamber Choir én die Afrikaanse private hoëronderwysinstelling Akademia se koor.
Rian roep Jacaranda FM wéér vaarwel
Hennie Myburgh, Jacaranda FM-programbestuurder, het dié nuus in ʼn mediaverklaring bevestig.
‘Boer soek ’n vrou’-paartjie word pienkvoet ryker
“Ons is baie, baie opgewonde. Dis een van ons grootste wense wat waar word. Ons kan nie wag om die kleinding te ontmoet nie.”
Boetiekbiere weer by Pta-fees te proe
Op Saterdag 18 Junie is die Capital Craft-bierfees terug by die Pretoria Botaniese Tuin en twee Maroela Media-lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen.
‘Afrikaans is Groot’ uiteindelik terug op die planke
“Dis tyd om huis toe te kom. Dis tyd dat mense weer bymekaar kom vir ’n lekker konsert.”
Brendan Peyper maak geskiedenis op dié Top-20
In vandeesweek se Top-20 is daar twee snitte wat styg, 14 wat daal, twee wat onveranderd bly en ook twee nuwe liedjies wat dié week die Top-20 betree.
Meghan en Harry deel eerste foto van Lilibet
Die eenjarige het rooi hare nes haar pa, prins Harry.
Maak litte los saam met VatVas Dansorkes
“Ons musiek word nie vervelig nie, dit bly interessant. Jy kan heeldag lank daarna luister.”
‘Top Gun’ in die sop oor ‘kopieregskending’
Top Gun: Maverick is vanjaar se grootste lokettreffer, wat reeds $291 miljoen (R4,5 miljard) in Noord-Amerika en $548,6 miljoen (R8,5 miljard) wêreldwyd in die eerste tien dae van vrystelling geïn het.
‘Survivor’: Dié ou spelers wil nuwe spelpatrone baasraak
Hierdie voormalige ‘Survivor South Africa’-deelnemers gaan opnuut moet uithaal en wys om te verhoed dat hul fakkels vir ʼn tweede keer uitgedoof word.
Luister: Witwarm seisoen van gunstelingsepie begin vanaand
Aanhangers van die gewilde Afrikaanse sepie, ‘Binnelanders’, kan solank die springmielies, winterkomberse en koppies warm sjokolade gereed kry, ’n splinternuwe seisoen van dié doktersdrama skop vanaand af.
Sepiegids: Huweliks(on)geluk vir Zoe, Tim in ‘Suidooster’
ʼn Prokureur konfronteer Steve in ‘Binnelanders’ en in ‘Arendsvlei’ besluit Parra, Laetitia en Tally om iets te doen oor Angel en Priester wat trou.
Nóg ʼn oorsese rockgroep tree vanjaar in SA op
Oorsese talent gaan plaaslike verhoë in November vanjaar oorheers.
Zendaya kraai koning by MTV-toekennings
Zendaya en Tom Holland, wat die jongste weergawe van die superheld vertolk, is nie net ’n paartjie op die skerm nie, hulle koer in werklikheid ook vir mekaar.
Foto’s: Heerskappy vol hoogte- én laagtepunte
Wie sou kon dink dat die meisie wat nie eens veronderstel was om koningin te word nie, die langsdienende monarg in die Britse geskiedenis sou word.
Resep: ‘Net Koffie’ se neutmuskaat-koffiekoek
Moenie verder as hierdie resep soek vir jou volgende bak-probeerslag nie.
Foto’s: Queen, SA komponis én Paddington Bear by jubileumkonsert te sien
Die BBC Platinum Concert het afgeskop met ʼn viering van die koningin se liefde vir humor – toe sy in ʼn vooraf verfilmde skets ’n pot tee met Paddington Bear gedeel het.
Kuier in Nagkantoor: Daar was altyd joligheid om Dana Niehaus
Om oor Dana Niehaus te gesels, moet ʼn mens heel eerste by Danie Niehaus, sy talentvolle musikantseun, aanklop.
Albert Pretorius staan skoene van storieverteller vol
Albert Pretorius is ’n storieverteller wat deur die jare heen homself as geliefde akteur in die harte en huise van talle Suid-Afrikaners kom tuismaak het.