Albert Pretorius is ’n storieverteller wat deur die jare heen homself as geliefde akteur in die harte en huise van talle Suid-Afrikaners kom tuismaak het.
Legendariese radioman sterf
“Sy diep en pragtige stem was uniek geskik vir radio.”
Hollywood: Gunsteling-beer nou booswig; Marilyn Monroe gevier
“Sy het dié reis in ʼn persoonlike hoedanigheid meegemaak om as ʼn ma haar medelye en persoonlike ondersteuning te betoon aan ʼn gemeenskap wat ondenkbare seer ervaar.”
Koningin woon dankdiens nie by; Harry en Meghan bekoor
Die geleentheid was ook die hertog en hertogin van Sussex – wat in 2019 finaal van hul koninklike pligte afstand gedoen het – se eerste openbare verskyning in Brittanje in twee jaar.
Musiekgroep vereer goue oues
“Ons kyk met ’n moderne oog na ouer liedjies en daarvoor gebruik ons hedendaagse tegnologie. Ons wil die musiek eer, nie verander nie.”
FAK huldig Christelike sanger
Piet Smit sing sedert 1994 heeltyds en het al 34 albums uitgereik.
Pragfoto’s: Koningin se jubileum skop af met vaandelparade
Prins Charles het reeds van die 96-jarige monarg se pligte begin oorneem en Meghan en Harry het die parade deur die Buckingham-paleis se vensters dopgehou.
Musiekvideo: Velvetblohm verras met rockballade
“Tussen die lyne” is die jongste enkelsnit deur twee van Suid-Afrika se voorste rockers.
Gruwelreeks beloof om kykers te boei
“Dis ’n baie unieke reeks – jy gaan dit nie elke dag op televisie in Suid-Afrika sien nie.”
Depp verheug; Heard ‘hartgebroke’ ná uitspraak
“Die jurie het my lewe vir my teruggegee. Die doel was van die begin af om hierdie saak te bring om die waarheid te openbaar, ongeag die uitslag.”
Dís wanneer jy Aardklop kan geniet
Die fees wil met dié nuwe baadjie die kunste weer op die voorgrond plaas.
Nuwe flieks, formaat wink vir fliekNET
Oor ʼn tydperk van 18 maande het die fliekprojek meer as 80 Afrikaanse 50-minuutrolprente opgelewer wat op fliekNET uitgesaai is.
Bybel van Voortrekkerleier word deel van musiekspel
“Om te dink dat Sarel Cilliers se nalatenskap 200 jaar later op ’n verhoog iewers in Pretoria verewig word. Daardie einste Bybel wat destyds soveel vir mense beteken het, maak weer eens ’n verskil.”
Skryf ’n verhoogteks vir KKNK
“Goeie teater begin by ʼn goeie teks, en ’n goeie teks begin by ʼn goeie idee wat aanklank vind by die tye.”
Broer-duo vir ’n derde week konings van Top-20
Elandré se “Hand aan hand” klim wéér die trefferslys en Spoegwolf spog met ʼn nuwe lied.
Luister: Jeremy Loops wil weg baan vir SA kunstenaars in die buiteland
Die Engelse “Better Together”-sanger sê ook dat hy baie respek vir die Afrikaanse musiekbedryf het en gedwing word om die taal baas te raak nadat hy sy hart op ʼn Afrikaanse meisie verloor het.
Proteskonsert verenig Afrikaanssprekendes
“Daar was iets geskiedkundig aan die dag. Afrikaanssprekendes het verenig gestaan teen die verandering. Daar is ’n boodskap van eenheid uitgestuur.”
Sonskynkus nuwe speelgrond vir ‘Survivor SA’
“Survivor South Africa: Return of the Outcasts” beloof om die “warmste seisoen nóg” te wees.
Dít is silwerdoek se duurste juwele
Die halssnoer wat die karakter Rose in Titanic gedra het, is die duurste juweliersware in rolprentgeskiedenis sou dit ooit verseker moes word.
Skryf nou in vir Aitsa-toekennings
Afrikaanse kunstenaars, liriekskrywers en vervaardigers van musiekproduksies kan vanjaar in 13 kategorieë inskryf.