In “Binnelanders” is Steve op die oorlogspad oor sy kar en Carmen se tyd in Ruiterbosch staan einde se kant toe in “Suidooster”.
Kyk wie is in ‘Spoorloos 4’ te sien
“Dit is die eerste keer dat ek so ʼn ernstige rol vertolk. Spoorloos se kwaliteit is next level.”
Die liefde blom uiteindelik tussen Mila en Bennie
“Dis so ongelooflik lekker om te kan sê dat hy nou my mens is. Die vlinders, wat nog nooit vantevore daar was nie, het ontplof.”
Resep: ‘Net Koffie’ se koffiegegeurde Belgiese wafels
Sit ʼn kinkel in die kabel van jou volgende stel wafels met hierdie interessante en heerlike resep.
Só word koningin Elizabeth II se 70 jaar op die troon gevier
Suid-Afrikaners kan ook saam die feesvieringe, wat militêre parades en ʼn spogkonsert insluit, op DStv volg.
Tien uit tien vir Tinarie
Die bekroonde aktrise Tinarie van Wyk Loots is vanaf 2 Junie te sien in die nuwe M-Net drama, Desert Rose. Haar rol as Rosie is nie net dié van suster of dogter nie, maar van planmaker en stukke-optel-en-weer-bymekaarsit, skryf Maryke Roberts.
Willie Esterhuizen wil Afrikaanse TV terug in sitkamers sit
“Hulle het dit uitgekryt as rommelwerk – en nou is dit volksbesit.”
Foto’s: 75ste Cannes-rolprentfees sorg vir onvergeetlike oomblikke
Priscilla vergesel Elvis-akteur, vrou betoog teen oorlog op rooi tapyt en Sweedse regisseur wen gesogte Goue Palm vir ʼn tweede keer.
Hollywood: Chris Pratt word weer pa; Kourtney en Travis hou derde troue
“Ons is so opgewonde om die geboorte van ons tweede dogtertjie, Christina Schwarzenegger Pratt, aan te kondig.”
Foto’s: Arno Greeff raak verloof
“Dit was omtrent ’n groot storie en spanpoging. Almal moes ’n rol in hierdie movie speel om dit te maak werk,” vertel die akteur oor sy verlowing aan Iluska Nagy.
Soene doen die praatwerk in ‘Op my eish! 2’
Vermy dié berig as jy nog nie Donderdagaand se episode van ‘Op my eish! 2’ gekyk het nie.
Video: Benut jou somersklere tydens kouer maande
In die jongste aflewering wys Glam Guru-modestilis Lizel van der Westhuizen hoe maklik dit is om somersklere saam met winteritems te dra.
Depeche Mode se Andy Fletcher sterf
Fletcher is in 2020 saam met die ander lede van Depeche Mode in die Rock and Roll Hall of Fame opgeneem.
‘ABBA Voyage’ skop af
“Ons is lief vir ons musiek; ons is lief daarvoor om te sing.”
Verhoogtekste gesoek vir NATi Jong Sterre-projek
Is jy ʼn opkomende dramaturg? Maak seker jy skryf dan in vir NATi se Jong Sterre-projek. Die aansoeke sluit 27 Mei.
‘Goodfellas’-akteur Ray Liotta sterf
Hy was ten tyde van sy dood besig om ʼn nuwe rolprent te verfilm.
Kunstenaars hou proteskonsert vir Afrikaanse Taalmonument
“Dit is vir my ʼn klap in die gesig om van Afrikaans ontneem te word.”
Luister: Lianie May wil mense opbeur met ‘Bietjie Benoni’
Sy deel ook waarom sy ná byna 15 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf steeds dieselfde energieke en opregte plaasmeisie is wat in 2007 ʼn oornag sukses geword het.
Ellen se kletsprogram groet vandag vir oulaas
“Toe ons die program in 2003 begin het, het die iPhone nog nie bestaan nie.”
Video: Nuwe projek wink vir Snotkop
“Jy is nie sommer net per toeval op hierdie aarde gesit nie. Daar moet ’n rede wees hoekom jy hier is.”