Tiaan Proe se maklike maaltye sal handig te pas kom wanneer jy nie die wêreld se tyd het om aandete voor te berei nie.
Droomsindroom onttroon Jay en Riaan Benadé op Top-20
Die lied het skaars twee weke gelede dié treffersparade betree en blitsig tot die nommer eenposisie geklim.
Geniet ‘Die Gelofte’ nou nog langer
“Ons is nie daarop uit om net ’n vertoning aan mense te gee nie. Ons bied ’n ervaring.”
Foto’s: Ontmoet die 30 vroue wat om Mej. SA-kroon meeding
Beoordelaars sê vanjaar se finaliste is in ʼn “liga van hul eie”.
Wêreldbekroonde kamerkoor sing in Pretoria
Kom luister saam na die koor se uitvoerings van klassieke werke deur alombekende komponiste soos Rachmaninov, Bruckner en Tsjaikofski.
Dié paartjie volgende in die Bridgerton-kollig
Die derde seisoen van Netflix se trefferreeks gaan fokus op die liefdesverhaal tussen ʼn Bridgerton-seun en een van die reeks se belangrikste karakters.
Aleit Swanepoel sterf
“Aleit was ʼn innoveerder, perfeksionis en kreatiewe genie wie se flambojante persoonlikheid en toewyding baie gemis sal word.”
Oekraïne nootvas by Eurovision
Die kykerstemme het verseker dat die oorloggeteisterde Oekraïne met die glasmikrofoontrofee op die podium staan.
Koningin verras met openbare verskyning
Die 96-jarige monarg het ‘n kierie gebruik om by haar sitplek by die Royal Windsor-perdeskou uit te kom terwyl die gehoor haar staande toegejuig het.
Sepiegids: Lulu onthul nuwe inligting oor Simon in ‘GMR’
In ‘Binnelanders’ besef Annelize dat Conrad die waarheid gepraat het, en Zoe kry snuf in die neus oor Tim se manewales in ‘Suidooster’.
Talle verrassings by ‘Billboard’-musiektoekennings
Olivia Rodrigo bly tops, Taylor Swift wen dieselfde toekenning vir dieselfde album tien jaar uit mekaar en Kanye West is top-gospel-sanger by vanjaar se Billboard-musiektoekennings.
Hartseer nuus vir Britney Spears
“Ons vra vriendelik vir privaatheid tydens hierdie moeilike oomblik.”
Resep: ‘Net Koffie’ se koffie-gepekelde hoender
Hierdie geurige hoenderdis sal daardie maag van jou sommer vinnig aan’t grom sit.
Video: Veteraan-akteurspaar praat oor verlies, liefde
“Leemtes en leegheid, in jouself en die fisieke omgewing, is wat oorbly wanneer jou maat van jare lank nie meer daar is nie.”
Esté Gross verbreed haar klankgrens
“Daar is geen ander medium soos radio nie. Wat ’n voorreg is dit om by iemand se huis ingenooi te kan word! Jy praat met mense vanaf hulle bedkassie, in die kombuis, waar hulle ontbyt eet.”
Sewe dekades vir twee formidabele vroue
Maryke Roberts gesels met Antoinette Kellermann oor die toneelstuk “Die oerkluts kwyt” én oudword.
Hollywood: Nick Jonas se baba uiteindelik tuis; Charlize Theron se jongste rol in Marvel-faam
Maroela Media bied jou ’n opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Boer Johan en sy Esmerélda steeds smoorverlief
Boer Johan van ‘Boer soek ʼn vrou’-faam het Esmerélda op 20 Maart amptelik gevra om sy meisie te wees en ná twee maande blom die liefde steeds.
Video: Knap só jou winterkas met nuwe mode-videoreeks op
Of jy nou iemand is wat die jongste neigings volg of verkies om mode op ʼn meer praktiese manier aan te pak, dié reeks het ʼn wenk net vir jou!
Sakevrou se kuns teen rekordpryse opgeveil
’n Bronsfiguur deur Pablo Picasso het ook ’n rekord by dié veiling in die VSA laat spat.