Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van konserte waarmee musiekliefhebbers kan ontspan.
Soekresultate vir: Jaco Geldenhuys
Vandag se sportnuus
Dis Gatland teen Mauger wanneer die Chiefs en die Highlanders die naweek slaags is.
Danie en Elanie Gerber is vol hoop in isolasie
“Hierdie virus gaan ons nie onderkry nie!”
Geloftedag 2019: Hier is jou naaste Geloftefees
Dié lys bevat Geloftefeeste oor al nege provinsies.
Nóg internasionale benoemings vir Jaco Jacobs
“Dié nuus het ‘n Blou Maandag sommer opgehelder,” sê Jaco Jacobs, Bloemfonteinse kinderboekskrywer, nadat hy onlangs vir twee internasionale toekennings benoem is.
Van der Westhuizen sal beheer van CB-eindstryd neem
Egon Seconds en AJ Jacobs sal die assistent-skeidsregters wees.
Nuuskommentaar: Misdaad-anargie: Is daar ’n verband met grondeise?
Misdaad-anargie, of anarkapokalips, het die land nou met mening beet. Vir die soveelste keer word geëis dat genoeg nou al ver meer as genoeg is, en dat nou opgetree moet word. Maar tot hoe ’n mate is die regering se grondonteieningsplanne verantwoordelik vir die vlaag van plaasaanvalle en -moorde wat nou beleef word?
‘Kanarie’ maak opslae in die buiteland
Die fliek is gegrond op ware gebeure en is uit die pen van Christiaan Olwagen en Charl-Johan Lingenfelder.
Piet van Zyl vertel alles oor daardie têkkel
Daar was ’n tyd toe die media hom verguis het as ’n rampokker en ’n sportboef. Rian Oberholzer het gesweer Piet van Zyl sal nooit weer sy voete by ’n rugbywedstryd in Suid-Afrika sit nie.
Geloftedag 2018: Hier is jou naaste Geloftefees
Dié lys bevat Geloftefeeste oor al nege provinsies.
Kinderfiksie te kies en te keur
Jong boekwurms kan na hartelus kies en keur tussen die wye verskeidenheid nuwe titels wat tans beskikbaar is.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Kanarie’
Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse musikale oorlogsdrama Kanarie, wat op 19 Oktober landwyd in fliekteaters uitgereik word, gaan kyk.
Silwerskerm 2018: Hier is vanjaar se vollengte flieks
Die flieks is in drie kategorieë verdeel: kort-kortflieks, kortflieks en vollengte flieks. Só lyk vanjaar se lys vollengte flieks.
Silwerskerm 2018: Hier is vanjaar se kort-kortflieks
Die flieks is in drie kategorieë verdeel: kort-kortflieks, kortflieks en vollengte flieks. Só lyk vanjaar se lys kort-kortflieks.
Goeie nuus vir die Lions met die intrapslag
Reeds met die eerste wedstryd ná die afgelope Superrugby-reses sal daar Vrydag vir die Lions goeie nuus wees wanneer die Rebels en die Waratahs in Melbourne kragte meet.
Superrugby: Stormers dié keer reg, glo hulle in die Kaap
In die Kaap spot die ondersteuners al met hulself en met die media oor die jaarlikse refrein: Vanjaar is dit die Stormers se jaar.
Só sê kenners oor Ramaphosa se eerste 100 dae
“Soos die gesegde lui, ʼn politikus hou sy oog op die volgende verkiesing, ʼn staatsman hou sy oog op die volgende geslag. Of Ramaphosa sal uitstyg tot staatsmanskap en ʼn samebindende nasionale leier sal word wat ook internasionale aansien geniet, sal net die tyd ons leer.”
Superrugby: Aandag op pylvakwedstryde en Bokplekke
Vir die Suid-Afrikaanse spanne is dit die naweek feitlik pylvakwedstryde in die Superreeks; vir die aspirant-Springbokke is daar die hoop dat ʼn laaste blink vertoning vir Rassie Erasmus die een of die ander kant toe kan laat besluit.
Superrugby: Dit gaan om plekke in die Bokspan en op die punteleer
Dis ʼn naweek waar die individuele spelers en die spanne hulle ding moet doen.
Superrugby: SA drietal moet kanse leer gebruik
Die Jaguares, met hul vierde oorwinning in vier toerwedstryde, het nou klaarblyklik ook die resep aangeleer om die gereelde amper-wen in hul eerste drie seisoene van Superrugby baas te raak.