Geduld word die beste geleer wanneer daar van jou verwag word om te wag.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
Tem ’n lawwe wêreld met sout
So watter sout moet ʼn mens gebruik?
30 jaar se vryheid?
Vandag 30 jaar later moet ons vra: Hoe ver het die land gekom onder die ANC-regering en sy strewe na die vryheidsideaal?
Gedagte vir die dag: Blydskap te midde van lyding
“My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard.” (Jakobus 1:2-3)
Wat van die mense wat agterbly?
Die ontstellende statistiek dat bykans ʼn miljoen Suid-Afrikaners hul land verlaat het, vertel nie die volle verhaal nie. Agter elke datapunt skuil ʼn persoonlike verhaal.
ToekomsVenster: Christus is my hoop
Blydskap word nie deur omstandighede bepaal nie.
Wysigings aan Bela-konsepwet positiewe wending
“Die SAOU se deelname in die mobilisering van gemeenskappe tot kommentaar op nasionale en provinsiale vlak het aan die openbaredeelnameproses bepaalde legitimiteit verleen, wat ongetwyfeld die gewenste uitwerking gehad het.”
Zuma, MK kry uitstel in OVK-saak
Die Konstitusionele Hof het oudpres. Jacob Zuma en die MKP uitstel tot volgende week gegee om te reageer op die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se aansoek om appèl in te dien.
Resep-video: Melktertskywe in die lugbraaier
Hierdie soetbederf sal binnekort een van jou gunstelingresepte wees!
Kia Seltos se suksesverhaal verder verbeter
Met die Kia Seltos se etos van “Own your journey” was Kia Suid-Afrika slim en in die kol om hierdie opgeknapte klein sportnuts in die skilderagtige dorpie Greyton in die Wes-Kaap bekend te stel.
Hoe erger misdaad word…
Die paradoks is dat aangesien die Suid-Afrikaanse regering nie daarin slaag om die geweldsmisdaad-epidemie te hanteer nie, dit terselfdertyd die omvang van wat “misdaad” beteken, uitbrei.
Fluit-fluit, die fluitjie is geblaas en my storie is uit
Elkeen se koshuiservaring verskil. Van wonderlik tot walglik. Dit was dalk my keuse om my bek te rek oor my taal en ek moes die gevolge dra. Tog, sal ek dit weer en weer doen.
Gedagte vir die dag: Gebed in moeilike tye
God se Woord gee die moontlikhede en gevolge van gebed.
Afrikaans in skole bly in gedrang ondanks Bela-aanpassings
“Wat beteken die selfstandige opstel van beleid dan hoegenaamd as ʼn regeringsamptenaar dit na eie goeddunke kan verander of ongedaan maak?”
Eskom verbrand R65 miljard se diesel in vyf jaar
“Om diesel te verbrand kan nooit ʼn permanente oplossing wees tot die beurtkragkrisis nie.”
Verdagte in polisiekaptein se moord nog voortvlugtig
Blessing Fakude word daarvan verdink dat hy betrokke was in die moord op ʼn polisiekaptein.
ToekomsVenster: Die lewe is ’n spel
Jy, ek, ons speel vandag. Moet jouself nie te veel bejammer as jy met die harde werklikheid kennis maak nie. Dis gou vergete. Die spel is heerlik, betekenisvol en lewensverrykend.
Wiele2Wiele: Nuwe Kia Seltos, BMW X2 bekend gestel
Dit was ‘n besige week vir Wiele2Wiele – die nuwe Kia Seltos is bekendgestel, asook die splinternuwe BMW X2.
Hof beslis pad troef padda in Noordhoek-saak
Die westelike luiperdpadda gaan ’n deel van sy broeihabitat in die Noordhoek-vleiland verloor, maar die hof het met die Kaapstadse metro saamgestem dat die “impak versag kan word”.
ʼn Storie van hoop
Hierdie 17-jarige seun se lewensverhaal is vir my ʼn herinnering dat daar vir ons almal altyd hoop is, selfs wanneer dinge donker lyk.