Ek wens iemand het my hierdie dinge vertel. Tog dink ek nie ek sou verstaan het nie.
Alles vir die sleutelwoord "emigrasie"
Oor vandag se diaspora-politiek en selfopgelegde ballingskap
Die apartheidsmuseum in Johannesburg is ʼn onwaarskynlike plek om ʼn aanhaling te sien wat soveel betekenis vir Afrikaners en Afrikaanssprekendes vandag het, maar dit weerklink met die nuwe tydperk waarin ons nou is, skryf Alida Kok.
Sewe belangrike feite oor migrasie
Migrasie bly ’n warm tema. In die buiteland bepaal migrasiebeleide selfs toenemend verkiesingsuitslae en moet politieke partye baie duidelik in hul manifeste uitspel hoe hulle oor immigrasie na hulle onderskeie lande voel.
Podlitiek: Afrikaans, universiteite en die toekoms van die jeug
Wat gebeur as jy een oud-Puk, een oud-Tukkie, ’n huidige Matie en ’n huidige Kovsie in ’n opname-ateljee sit en begin praat oor die verlede, die hede en die toekoms? Podlitiek het onlangs juis dit gedoen, en die uitkoms was hierdie aangrypende gesprek oor universiteite, Afrikaans, emigrasie, en die toekoms.
Met die blink kant bo, lyk alles anders
Beide stereotipes van die lafhartige emigrant en die waansinnige bittereinder is oorvereenvoudigde weergawes van ʼn uiters komplekse werklikheid waarmee Suid-Afrikaners gekonfronteer word, skryf Ernst van Zyl.
Lesersbrief: My kind se siel is nogal duur
Indien enige iemand dink ons het die maklike uitweg gekies: ons wag elke dag vir die “maklik” om te begin.
#JongStemme: Die emigrasievraagstuk en die prys van ’n siel
Suid-Afrika is waar my gees gewortel is, waar dit gegroei het en waar dit tuis voel, ’n vakansie af en toe hierheen gaan nie my sieledors kan les nie. Jou huis is waar jou hart is en ek is nie bereid om ’n stuk van my hart en my siel prys te gee nie.
Emigrasie – die syfers, redes en implikasies
Hoeveel mense verlaat Suid-Afrika en watter impak het die verlies aan broodnodige vaardighede op Suid-Afrika? Maroela Media het die kwessies gaan ondersoek.
As die jeug nie saamkom nie, is dit verniet
Oor die afgelope maande word ek baie met een spesifieke ding gekonfronteer: Emigrasie. Die tyd toe ek die hoeveelheid skool- of universiteitsvriende wat oorsee werk op my twee hande kon tel, is lankal verby.
Ramaphosa moet besin oor hoekom jong wit mense SA verlaat
Ramaphosa moet eerder besin oor wat gedoen kan word sodat jongmense kan glo dat daar vir hulle en hul kinders ’n toekoms is, dat hul lewensgehalte sal verbeter en dat hulle geleenthede sal kry om professioneel te ontwikkel en tot die opbou van die land by te dra.
Lesersbrief: Onthou, jy is ʼn gestuurde koningskind
Ek nooi jou uit om vir oulaas jou hart lekker uit te huil. Volg dan my pa se raad: Was jou gesig en maak jou skouers reguit. Kyk die spieël vierkantig in die oë en skuif jou kroon reg. Onthou, jy is ʼn gestuurde koningskind. Jou ryk erfenis was nie vir jou om van vet te word nie. Jou sterk familiebande en innige vriendekring nie om vir ewig vir jouself te koester nie.
Migrasie – ʼn wêreldwye verskynsel met diepsnydende implikasies
Ons moet ernstig kennis neem van die belangrikheid van migrasie as ʼn faktor wat die internasionale en plaaslike politiek beïnvloed en as ʼn saak wat toenemende eise aan politieke rolspelers stel, skryf prof. Theo Neethling.
Tien verlore jare: ’n Ver-dom-de land weens verdommende beleid
“Vir elke professionele persoon wat na Suid-Afrika immigreer het agt professionele mense geëmigreer.”
Bly of gly?
Ek besef hierdie onderwerp is al baie gedebatteer en dat almal hul eie opinies het, maar hier is my storie.
‘Meeste tot dusver vanjaar landuit’
Amper 2 000 Suid-Afrikaners, hoofsaaklik wit mense, verhuis op die oomblik maandeliks landuit na veral die Verenigde Koninkryk, Australië en Amerika.