Die Roodepoort Primary School in Davidsonville, Johannesburg, is tydelik gesluit weens die voortslepende onluste wat al maande lank klasse ontwrig.
Alles vir die sleutelwoord "Gauteng"
Eerste vlug na Kaapstad vertrek van opgeknapte Wonderboom-lughawe
“Ons bou nie net ʼn lughawe hier nie maar ʼn nuwe ekonomie.”
Man vas oor BMW vol dagga
ʼn Man is in hegtenis geneem vir die besit van dwelms nadat dagga met ʼn straatwaarde van R350 000 in sy besit gevind is.
[Video] Vrou sien op selfoon hoe rowers kliënte aanhou
Die eienaar van ʼn gimnasium in Krugersdorp het Donderdagaand op haar selfoon gesien hoe een van haar instrukteurs en twee kliënte in die gimnasium vasgebind en beroof word.
Kinders hoor ‘Daddy kom huis toe’ voor pa sterf
“My boet ek is hier, ek is lief vir jou,” het Terry-Ann Booyse vir haar broer, Wayne Coetzee (40), gesê nadat hy in ʼn motorongeluk betrokke was, min wetende dat dit die laaste woorde sou wees wat sy aan hom sê.
Chirurg kry koevoet wat man deurboor
“Dit was my manier om vir hom dankie te sê en hierdie traumatiese ervaring agter my te sit.”
Groot verrassing vir Pta-seun ná mesaanval
“Dit was net so ʼn wonderlike manier om die nare ondervinding in iets positief om te skakel.”
Premier vergader met ouers van omstrede Jhb-skool
Makhura het gesê dit is noodsaaklik vir hom om nou in te gryp sodat ʼn volhoubare oplossing gevind kan word vir die onluste wat al maande by die skool woed en onderrig by die skool ontwrig.
TV-man glo in botsing waarin motorfietsryer sterf
ʼn Bekende jong man van ʼn gewilde televisie-werklikheidsreeks was glo betrokke in ‘n gru-ongeluk waarin ʼn motorfietsryer Donderdagaand dood is.
[Video] Polisie ontbied oor dié T-hemp in gimnasium
ʼn Storm het op sosiale media losgebars nadat ʼn man Woensdagaand uit ʼn Virgin Active-gimnasium in Johannesburg gegooi is nadat die T-hemp wat hy aangehad het tot onenigheid gelei het.
Tienerselfmoord: Wanneer rooi ligte moet flikker
Ongeveer 75% van mense wat selfmoord pleeg gee vooraf een of ander waarskuwing van hul voornemens aan ʼn vriend of ʼn familielid.
Klara se notaboek-inskrywings werp glo lig op gebeure
“Ek kyk na al die blomme in die huis, maar ek soek net een blom in my arms. My Klara. My liefste, liefste kosbare Klara. Die pyn is ondraaglik.”
Man kritiek beseer in fratsongeluk op R21
Met paramedici se aankoms op die toneel het die man langs sy voertuig gelê met ernstige beserings aan sy kop en bors.
Rowers in hof wat Pta-pa op hoofweg skiet
Twee vermeende rowers wat ʼn pa van Pretoria koelbloedig op die N1-hoofweg doodgeskiet het, het Dinsdag in die hof verskyn.
Ses vas ná wilde skietery in die weste van Gauteng
Ses gewapende rowers is Woensdagoggend naby Krugersdorp aan die Wes-Rand aangekeer ná ʼn oor-en-weer-skietery met die polisie.
Soektog na tienermeisie eindig tragies
“Ek het net daar gesit en haar lyfie vasgehou totdat hulle haar kom haal het.”
Pta-seun met mes gesteek, beroof
ʼn Laerskoolseun van Pretoria-Noord is in die hospitaal nadat hy buite sy huis met ʼn mes gesteek en van sy fiets beroof is.
Kinders sterf glo weens brandweer se toerustingtekort
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het gesê die dood van vyf kinders wat vroeg Maandagoggend in ʼn plakkershutbrand gesterf het, kon voorkom gewees het indien die brandweerstasie voldoende toerusting gehad het.
Appèlhof verwerp Tshwane-raad se aansoek oor straatname
Die burgerregteorganisasie Afriforum het nog ʼn ronde teen die Tshwane Metroraad gewen in sy stryd om Pretoria se straatname te behou.
Skokverslag bekend oor korrupsie by Jhb-hoërskool
Die voormalige beheerraad van die Glenvista High School in Johannesburg het miljoene rande van die skool se geld geblaas op onder meer vliegkaartjies, ʼn vakansiehuis en jaguitstappies.