Dr. Zweli Mkhize het nou bevestig 55 pasiënte word in ʼn hospitaal behandel, van wie vier in die waakeenheid van ʼn hospitaal behandel word.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-samevatting: Edgars, Jet maak dalk nie weer oop
Siya Kolisi het ’n inisiatief aangekondig om handontsmettingsmiddels, maskers en ander noodsaaklike toerusting aan twee hospitale te skenk.
Covid-19: 1 170 gevalle in SA
Die getal bevestigde gevalle Covid-19 het oornag met 243 gestyg.
Covid-19: Meshoe, ACDP-LP toets positief
Meshoe en ’n ACDP-LP het onlangs ’n geleentheid in Bloemfontein bygewoon waarna verskeie mense wat ook daar was positief vir Covid-19 getoets het.
Covid-19: Drie afsonderingscenario’s en die resultate daarvan
Die mate waartoe mense aan vereistes vir afsondering voldoen, kan ʼn reusagtige impak hê op die verspreiding van die koronavirus in SA.
Covid-19: Raad vir troues wat afgestel is
Bruidspare wêreldwyd moes hul troudatums kanselleer weens die uitbreking van die koronavirus (Covid-19).
Covid-19: Londenaars snel gestrande SA’ners te hulp
Nie die lugredery of die Suid-Afrikaanse ambassade was die reisigers tot dusver van enige hulp nie.
Tree vandag verby die vrees
Dus, toe ek vanoggend vroeg besluit om vir die dag ’n tuinkantoor in te rig ten einde die sagter herfslig en koeler herfslug te geniet, toe wonder ek oor my oupa.
Die wêreld in foto’s – 27 Maart 2020
Sedert die uitbreking van Covid-19 het mense wêreldwyd tuisgemaakte mediese gesigsmaskers begin maak in ʼn poging om die verspreiding van die virus hok te slaan. So lyk dié broodnodige maskers.
Covid-19-samevatting: Boris Johnson toets positief
In SA het nog ’n student aan die Universiteit van Kaapstad Covid-19 opgedoen.
MRK gaan staat tydens afsondering fyn dophou
Die MRK sê hy gaan tydens die afsonderingstydperk ʼn klein groep van sy werkers en kommissarisse afvaardig om die situasie te monitor en indien nodig in te gryp.
Alle SA webtuistes móét nou regeringsnuus oor Covid-19 dra
Alle elektroniese kommunikasieplatforms moet ook ʼn platform skep waardeur openbare aankondigings gemaak kan word.
Nuuskommentaar: Die ‘wonderlike’ hersetknoppie. Maar werk dit?
As Covid-19 ’n paar goed tot gevolg gehad het, is dit dat dit mense oor ’n breë spektrum laat herbesin het.
Afsondering: Haweloses daag ‘sommer so’ op by skool
Die betrokke skool op die departement se lys het nie eens ’n koshuis nie.
Enorme daling in brandstofpryse verwag
Die skerp daling in brandstofpryse word beskou as die grootste nog.
Foto’s: Soldate sak toe op Goudstad
Só lyk die Goudstad nadat veiligheidsmagte daar ontplooi is.
Toeris toets positief ná besoek aan Krugerwildtuin
’n Franse toeris het tydens sy besoek aan die wildtuin simptome begin toon.
Die impak van Covid-19 op SA se welsynsorganisasies
“Ons neem ʼn berekende risiko, want ons ontvang elke dag e-posse van 250 organisasies af wat na ons toe draai vir hulp.”
Duitse toeris in SA positief vir Covid-19
ʼn Groep Duitse toeriste in Suid-Afrika wat glo nie hul samewerking aan die polisie wou gee nie is in kwarantyn geplaas nadat een van hulle positief vir Covid-19 getoets het.
Ingehok met humor, goeie moed – ruimtevaarders en verkenners se wenke
Dikwels doen ons reeds die regte ding. Maar dis ’n goeie tyd om te kyk of mens nie dalk iets anders of beter kan doen nie.