Die Noordwes-hooggeregshof het Maandag ʼn ondersoek ter plaatse gehou by die misdaadtoneel in Coligny waar die tiener Matlhamola Mosweu na bewering vermoor is.
Alles vir die sleutelwoord "Noordwes"
Deurbraak ná Orkney-moord, oorsaak van dood bekend
“Die verdagte het die Vrydagaand in Anne Mary Erasmus (76) se tuin geslaap en haar bewegings dopgehou. Voor dit het hy in die straat rondgeloop en stukwerk gesoek.”
Coligny-moordsaak: ‘Hulle het geskok gelyk’
Modisane het in die hof getuig hy het Schutte gebel om hom in te lig dat die tienerseun gesterf het. Volgens Modisane het Schutte die telefoon neergesit toe hy hoor die seun is dood.
Orkney-moord: ‘Dit was nie haar tyd om te gaan’
“Ek dink my ma sou gelewe het tot sy 100 jaar oud was. Haar lewe is by haar gesteel.”
Coligny-moordsaak: Verdediging kap terug oor toneel
Die verdediging in die saak teen twee mans van Coligny in Noordwes wat aangekla word van die moord op ʼn tienerseun van dié dorp, het Donderdag in die provinsiale hooggeregshof aangevoer dit was nooit nodig vir die twee beskuldigdes om terug te keer na die toneel toe nie en dat hulle daarom nie teruggegaan het nie.
Coligny-moordsaak: Twee weier glo om terug te gaan na toneel
Modisane het aan die hof gesê hy ken Doorewaard en Schutte weens twee vorige voorvalle waar hulle twee minderjarige seuns na die polisiestasie gebring en sake van diefstal teen hul ouers aanhangig gemaak het.
‘Bewerings teen Noordwes-premier eis dringende ondersoek’
“Mahumapelo moenie slegs bedank nie, maar die bewerings moet deeglik ondersoek word. Hy moet sy dag in die hof kry, sou die bewerings waar bewys word.”
Groep eis dat Noordwes-premier se kop rol
“Ons het nie vir die ANC gestem om deur Supra onderdruk te word nie. As hy weier om te bedank, moet pres. Cyril Ramaphosa hom summier afdank. Ons het genoeg gehad van hom. [Sy] dae is getel.”
Polisie verjaag groep wat Nehawu-betoging ontwrig
Polisiebeamptes moes Dinsdag van skokgranate gebruik maak om ʼn groep, wat ʼn Nehawu-betoging in Noordwes ontwrig het, te verjaag.
Orkney-bejaarde in huis vermoor
ʼn Taakspan is aangewys om die wrede moord en beweerde verkragting van ʼn plaaslike bejaarde van Orkney in Noordwes te ondersoek.
Coligny-moordsaak: Twee se verhoor begin
Die twee mans van Coligny in Noordwes wat aangekla word van die moord op ʼn tienerseun van dié dorp, het Maandag in die Noordwes-hooggeregshof in Mahikeng verskyn.
Drie dood ná hulle gif inkry
Die ma het vir haar kinders gif ingegee en toe self daarvan ingeneem.
Gesondheidshoof word vervolg oor ambulanse
ʼn Saak is aanhangig gemaak teen die hoof van die departement van gesondheid in Noordwes, dr. Thabo Lekalakala.
Groen lig dat bordeel gesloop kan word
Die Valke het by twee geleenthede altesaam 60 vroue en meisies uit die bordeel gered.
Valke slaan toe op NW-premierskantoor
Volgens die Valke is daar beslag gelê op verskeie dokumente uit verskillende kantore.
Gospelsanger se ma word vermis
“Van die boere het ook hul helikopters verskaf om te help soek. Mense ry ook in groepe rond en soek na haar.”
Gewapende groep ontwrig ANC-jeugliga-byeenkoms
Die groep het kort voor die aanvang van die byeenkoms glo in twee minibustaxi’s by die lokaal stilgehou.
Sanco eis dat koppe rol oor Mediosa-kliniekfinansiering
Die Suid-Afrikaanse burgerlike organisasie Sanco het Sondag geëis dat Thabo Lekalakala, die hoof van die gesondheidsdepartement, in hegtenis geneem word te midde van bewerings van korrupsie in dié departement.
Noordwes-premier kap na Motsoaledi oor Gupta-uitlatings
Supra Mahumapelo, premier van Noordwes, het Vrydagaand in ʼn verklaring na Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gekap ná Motsoaledi se uitlatings dat die Gupta-familie die Mediosa-kliniek in dié provinsie as ʼn kitsbankkaart gebruik om geld van die gesondheidsdepartement te onttrek.
Boer op Coligny-plaas vermoor
ʼn 67-jarige boer is deur die loop van Dinsdagnag op sy plaas in die Coligny-omgewing in Noordwes vermoor.