Is jy ook moeg van ʼn val en opstaan lewe? Sê dit vir die Here. Vra dat sy Heilige Gees jou vervul en toerus.
Alles vir die sleutelwoord "ToekomsVenster"
ToekomsVenster: Wat weet jy van jou lewensmaat?
Ons is deur die Here aan mekaar gegee en Hy gee die beste. Werk mooi daarmee. Dit is heilig.
ToekomsVenster: Stilte in afsondering
Gaandeweg raak dit stil in jou gemoed. Jy sien daarna uit en verwonder jou aan Sy nabyheid.
ToekomsVenster: Die sakrament van die oomblik
Ons het net die hier en nou.
ToekomsVenster: Genade in ’n tyd van afsondering
Waarom baklei ons dan nog so baie? Ai, mag die Here genade bewys.
ToekomsVenster: Jou stilhouplek langs die pad
Hierdie tyd van afsondering is so ʼn geleentheid. Dalk moet ons bewustelik terugkeer na die eenvoud van destyds.
ToekomsVenster: Afsondering en selfsorg
Die Psalmdigter vra: wat is die mens dat U aan hom dink? (Ps.8) As ek vir ʼn enkele oomblik by die vers vertoef beleef ek God se genade.
ToekomsVenster: Afsondering en dankbaarheid
Die skrywer vertel dat sy aanvanklik baie negatief gevoel het oor hierdie tydperk totdat die Heilige Gees haar oortuig het om anders daarna te kyk. Dit bring haar by die mooi en betekenisvolle term; “die fees van afsondering”.
ToekomsVenster: ’n Vreugdesdans by die vullissakke
Daar is goeie nuusstories as ʼn mens jou oë oophou en nie te sinies, agterdogtig, negatief en krities raak oor die samelewing nie.
ToekomsVenster: Soos bome naby waterstrome
Mag ons soos bome staan in hierdie samelewing.
ToekomsVenster: Beelddraers van God
Ons word geroep om mekaar as beelddraers van God mekaar se respekteer, mekaar as gespreksgenote te ontmoet, mekaar te bemoedig en voort te help op die lewenspad.
ToekomsVenster: Jou reis deur die woestyn
Dit gebeur dikwels so dat, na ʼn geestelik inspirerende ervaring waarin God se nabyheid tasbaar was, lê die versoeking om die draai en wag. Dit vra vir teenwoordigheid van gees en ʼn geankerdheid in God se Woord om staande te bly.
ToekomsVenster: Vat my medalje
God het aan ons die bediening van die versoening toevertrou.
ToekomsVenster: Sal jy die werk doen?
Hoe lank bid jy al?
ToekomsVenster: Wat is genade?
Gun ons mense wat afgedwaal het God se genade?
ToekomsVenster: ‘Dit is nou ook hier’
Psalm 91 het my vandag weer bemoedig!
ToekomsVenster: Versorging van die innerlike
Dit is baie belangrik om gesond te lewe en jouself fisiek op te pas. Die versorging van die innerlike mens is egter, sonder om eersgenoemde te onderspeel, van ewige belang.
ToekomsVenster: Hy is by my, ek sal nie struikel nie
Ek ken jou nie en dit mag wees dat jy ook uitdagings het. Dankie dat jy ʼn voorbeeld stel en nie opgee nie.
ToekomsVenster: Pure verwondering
Alle mense is vir God belangrik. Ons word op ʼn verskeidenheid van maniere begenadig terwyl die Heilige Gees vir sy eie doel gawes uitdeel soos Hy wil.
ToekomsVenster: Jy is my liefling
Leef dan eerder vanuit ʼn verhouding met God in verhouding met self en dan ander.