ʼn Omstander is in die skietgeveg tussen die polisie en die verdagtes gewond.
Alles vir die sleutelwoord "transitorooftog"
‘Transitorower’ vra borgtog
Polisie-handradio’s, sleutels, ʼn ongelisensieerde vuurwapen en kontant wat glo van die misdaadtoneel gesteel is, is in sy besit gevind.
Twee vas ná transitorooftog; polisie lê beslag op aanvalsgewere
Een van die verdagtes is ʼn voortvlugtige misdadiger wat met verskeie misdade in die provinsie verbind word.
Geldwa deur gewapende rowers oopgeblaas
“Die insittendes het swart koeëlvaste baadjies gedra en het op die polisie losgebrand.”
Video: Rowers slaan toe op geldwa
In ʼn video van die rooftog wat op sosiale media versprei word, kan ʼn ontploffing by die transitovoertuig gesien word. Kyk die video hier.
Een sterf toe skote klap tydens transitoroof
Foto’s wat na die tyd van die toneel geneem is toon hoe patroondoppies oor die toneel gesaai lê.
Skote klap tydens Pta-transitoroof
Volgens die polisie het die verdagtes in ʼn wit Audi A3 en ʼn wit Hyundai I20 van die toneel gevlug.
Skote klap by Pta-winkelsentrum
Kapt. Marissa van der Merwe, woordvoerder van die polisie, sê die verdagtes het met handwapens losgebrand op veiligheidswagte by dié winkelsentrum in Pretoria.
[Video] Omstanders plunder geldwa ná transitoroof
As dit geld reën moet jy skep…
Polisie skiet 3 ‘rowers’ dood, vang 7
“Toe hulle deur die polisie gekonfronteer is, het hulle op die polisie losgebrand. Die polisie het uit selfverdediging teruggeskiet.”
Omstander gewond toe skote klap in mislukte transitorooftog
ʼn 33-jarige omstander is in die voorval gewond. Volgens die polisie is ʼn ander motor wat nié in die rooftog betrokke was nie, ook tydens die voorval raakgeskiet.
Swanger vrou tydens transitorooftog geskiet
“Sy het ʼn skietwond aan haar bors gehad.”
[Foto’s] Transitoroof: Reusesoektog begin na verdagtes
Die polisie het intussen meer inligting bekend gemaak oor vanoggend se transitorooftog in Limpopo.
[Foto’s] Transitorooftog: Geld lê toneel vol
Die R71 is gesluit nadat daar Dinsdagoggend ʼn transitorooftog op dié pad in Limpopo plaasgevind het.
[Video] Selfde rowers dalk betrokke by nóg ʼn transitorooftog
“Dit is uiters kommerwekkend dat hierdie rooftogte op so ʼn gewaagde en georganiseerde manier uitgevoer is.”
Geldwag tydens rooftog in kop geskiet
ʼn Veiligheidsbeampte is oor die naweek tydens ʼn wilde skietery buite Durban in die kop geskiet.
[Foto’s] Transitorowers in hof
ʼn Negende verdagte is tydens ʼn skietgeveg met die polisie noodlottig gewond.
Vier vas vir vlaag rooftogte in Kaap
“Nadere ondersoek sal bepaal of die mans ook met ander misdaad verbind kan word.”
Reusebeloning uitgeloof ná Kaapstad-transitorooftog
Die Wes-Kaapse polisie werk onverpoosd om leidrade op te volg nadat ʼn veiligheidswag Saterdag tydens ʼn transitorooftog in Kaapstad doodgeskiet is.
[Video] Geldwa helder oordag by vulstasie beroof
Die Witbank-polisie in Mpumalanga het ʼn soektog van stapel gestuur na twee gewapende mans wat Dinsdag ʼn geldwa by ʼn vulstasie beroof het.