Een van die geldwaens het onderweg na Kokstad verdwyn en die ander een is na bewering deur die vermeende rowers onderskep.
Alles vir die sleutelwoord "transitorooftog"
Elektrisiën help toe skote op hoofweg klap
ʼn Video van ʼn veiligheidsbeampte wat tydens ʼn gepoogde transitoroof onder ʼn bende rowers uitjaag, het verlede week wêreldwyd opslae gemaak.
Video: Koelkop veiligheidswag fnuik transitorowers
Die man wat agter die stuur sit, is wyd geloof vir sy ongelooflike kalmte terwyl die skote klap.
Lewenslange tronkstraf vir transitorowers
Een van die rowers het intussen ontsnap.
Polisie skiet vier transitorowers dood
Die verdagtes het een van hul voertuie gebruik om die geldwa van die pad af te dwing waarna springstof gebruik is om die geldwa oop te skiet.
Onthoofde liggaam langs geldwa aangetref
Polisielede wat verhoorafwagtende gevangenes vervoer het, het toevallig op die rooftog afgekom.
Transitowag tydens rooftog doodgeskiet
’n G4S-veiligheidswag is Maandag tydens ’n rooftog by ’n supermark in Heidedal in Bloemfontein in die Vrystaat doodgeskiet.
R1 miljoen-beloning vir inligting oor transitoroof
“Ons werknemers se lewens is in gevaar gestel en ons neem dit nie ligtelik op nie.”
Twee polisielede ernstig beseer in transitorooftog
Twee polisiebeamptes het ernstige beserings opgedoen nadat hulle Maandagoggend op ʼn transitorooftog by Rooiwal, noord van Pretoria by Hammanskraal, afgekom het.
Foto’s: Geldwa brand toe rowers toeslaan
Die aanvallers het springstof gebruik om die voertuig oop te blaas.
Oudwerkers vas ná transitorooftog
Die voormalige werknemers het na bewering gedurende hul tyd by Fidelity belangrike inligting oor geldwaens se bewegings deurgegee.
Ma sterf voor kinders in transitoroof
’n Ma en haar twee jong kinders was in hul motor toe hulle in die kruisvuur van transitorowers beland het.
Veiligheidswagte vas ná transitoroof wat lewe van insleep-man eis
Die veiligheidswagte van die geteikende geldwa is in hegtenis geneem.
Insleep-man sterf toe groot groep op geldwa toeslaan
Nagenoeg 12 persone wat in vier voertuie gery het, het ʼn insleepvoertuigbestuurder doodgeskiet wat hul agternagesit het nadat hulle ʼn geldwa in Johannesburg beroof het.
Transitoroof gefnuik: Verdagte dood, polisielede en wagte gewond
Die polisie het ʼn wenk oor ʼn moontlike rooftog ontvang en was reeds in die gebied waar die rowers toegeslaan het.
Meer as 60 transitorowe in Gauteng eis 18 wagte
Altesaam 61 transitorooftogte is in die vorige finansiële jaar in Gauteng uitgevoer waarin 18 sekuriteitsbeamptes doodgeskiet en 81 beseer is.
Ses vas vir transitorooftog in Burgersfort
Die polisie gaan operasies om transitorooftogte te stuit in aanloop tot die feestyd verskerp.
Veiligheidswag in hof oor transitorooftog
Die Valke se ondersoek het daarop gedui dat die verdagte ʼn veiligheidswag by die betrokke winkel was.
Drie vermeende transitorowers agter tralies
Die mans het Vrydag op die wagte toegeslaan kort nadat hulle geld by ʼn slaghuis in die sentrum gaan oplaai het.
Veiligheidswag sterf ná mislukte transitorooftog
Die rowers het teen die geldwa vasgejaag, waarna dit omgeslaan en in ʼn sloot beland het.