Volgens die polisie is dié verdagtes reeds bekende transitorowers. Van hulle is tans uit op borgtog nadat hulle voorheen in verband met transitorooftogte in hegtenis geneem is.
Alles vir die sleutelwoord "transitorooftog"
Man in hof oor Benoni-transitorooftog
Een van die vyf mans, wat na bewering betrokke was in ʼn transitorooftog in Benoni verlede maand, het Woensdag in die Boksburg-landdroshof verskyn.
Foto’s: Vier vas ná gewaagde transitorooftog
Hoëspoedjaagtogte, skietgevegte en inhegtenisnemings was alles deel van die toneel wat hom Dinsdagaand in Limpopo afgespeel het kort nadat ʼn transitovoertuig beroof is.
Transitorooftog gefnuik danksy GPF
“Lede van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) wat besig was met ʼn vergadering nie ver van die toneel nie, het die ontploffing gehoor.”
Transitoroof: Twee slaan by vulstasie toe
Hy het die wag se vuurwapen en die geldhouer by hom afgeneem en na die motor teruggekeer.
Een dood, nog een kritiek ná transitorooftog
ʼn Lid van die publiek is dood en ʼn tweede persoon is in ʼn kritieke toestand nadat transitorowers Vrydagaand op ʼn transitovoertuig naby Kempton Park aan die Oos-Rand toegeslaan het.
Wag hou kop tydens gepoogde transitorooftog
Veiligheidswagte in die Oos-Kaap kon Maandagaand daarin slaag om ʼn transitorooftog te fnuik ten spyte daarvan dat een van die bande van hul geldwa tydens die gepoogde rooftog stukkend geskiet is.
Sewe vas ná transitorooftog in Limpopo
Binne 24 uur nadat ʼn groep swaar gewapende mans op ʼn transitovoertuig buite Polokwane in Limpopo toegeslaan het, is sewe verdagtes in verband met dié voorval in hegtenis geneem.
Vyf in hof oor gewaagde transitorooftog
ʼn Video van die rooftog waarop gehoor kan word hoe die transitovoertuie oopgeblaas word en die skote klap, is wyd op sosiale media versprei.
Transitorowers slaan toe op nóg ʼn geldwa
“Daar word vermoed dat die verdagtes die pad weerskante van die misdaadtoneel afgesper het, aangesien daar geen voertuie verby die toneel gery het terwyl die rooftog aan die gang was nie.”
‘Spesialiseenhede nodig vir transitorooftogte’
“Dit is werklik kommerwekkend dat polisielede in verskeie transitorooftogte in hegtenis geneem is en vervolg word.”
Skote klap tydens nóg ʼn transitorooftog
Volgens die polisie het die aanvallers lukraak skote begin afvuur terwyl hulle in verskillende rigtings begin vlug het. ʼn Omstander is gewond.
Derde transitoroof binne 4 dae in Gauteng
Die polisie is op soek na agt gewapende verdagtes wat in ʼn bruin Audi A4 van die toneel gevlug het.
Meer bekend oor N4-transitorooftog
Twee veiligheidswagte is na die hospitaal geneem vir mediese behandeling.
Nóg ʼn transitoroof in Gauteng
“In dié stadium kan ons bevestig die voorval het plaasgevind en dat die polisie op soek is na ʼn onbevestigde hoeveelheid verdagtes wat in ʼn wit BMW en groen BMW van die toneel gevlug het.”
Vyf vas ná transitoroof; spesiale vergadering belê
Twee geldwaens is opgeblaas en agt mense, onder wie omstanders, is beseer.
Bende slaan toe op geldwa in Johannesburg
Volgens die polisie het agt verdagtes in ʼn wit Mercedes-Benz en ʼn swart VW Golf op die geldwa se bande losgebrand en dit van die pad gedwing.
Skote klap toe beamptes ‘transitorowers’ vastrek
Daar is tydens een van die verdagtes se inhegtenisneming beslag gelê op een aanvalsgeweer, ʼn pistool, ʼn onbevestigde bedrag geld en ʼn voertuig wat na bewering tydens die rooftog gebruik is.
Omstander tydens transitorooftog geskiet
ʼn Motoris wat Saterdagoggend verby ʼn toneel in die noorde van Pretoria gery het waar ʼn transitorooftog aan die gang was, is tydens ʼn skietgeveg deur ʼn dwaalkoeël getref.
Werknemers ‘bewusteloos’ gevind ná fop-transitoroof
“Toe hulle stilhou, is hulle deur ʼn onbekende voertuig met drie insittendes genader, die geldwa is oopgemaak en sakke vol geld in die onbekende voertuig gelaai.”