Dit was waar ek was. Ek moes die keuse maak tussen ʼn gesonde toekoms en nog ʼn bord sushi, stuk koek of glas rooiwyn.
Lees meerMy ma is nie in James Calata gebore nie… oor tye en name wat verander
Sy was die kind van ʼn ander tyd in ʼn ander omgewing. Sommige mense sou aanvoer dat die naamsverandering gepas is, omdat dit so ʼn totaal ander tyd met sy eie uitdagings was, met sy eie prestasies en foute.
Die rooi angelier-revolusie in Portugal
Behalwe vir Portugal self het die revolusie van 50 jaar gelede wesenlike implikasies vir Europa, maar veral vir Afrika en ook Suid-Afrika ingehou.
Lesersbrief: Suid-Afrika en Afrika
In 1994 was dit veral die Afrika-kontinent wat met groot afwagting na die nuwe demokrasie gekyk het. Suid-Afrika was dus in die verhewe posisie om Afrika uit hul ellende te kry.
Is die toekoms Engels?
Afrikaans is vir ons Afrikaanssprekendes die mooiste taal in die wêreld; tog gebruik ons die taal verkeerd.
Onteiening sonder vergoeding: ʼn Rede tot kommer?
Die gedeelte in die wetsontwerp oor OSV is beslis ʼn tree in die verkeerde rigting, maar gelukkig is dit nie ʼn baie groot tree nie.
Wanneer die Suiderkruis verdrink
Dit was skuins voor Kersfees. Reënseisoen. Die wolke was heeldag dreigend, maar dis eers laatmiddag, op pad terug, dat die hemel sonder genade oor hul oopbreek.
Lesersbrief: Vlieg nou, betaal later
Van ons dorp se voorste mense het lang trane gehuil met die afbetalings van hulle vakansies, lank nadat die opwinding en spogwaarde van hul vakansie verby was.
Tem ’n lawwe wêreld met sout
So watter sout moet ʼn mens gebruik?
Die toekoms van Europa lyk donker en gevaarlik
Volgens die Amerikaanse skrywer George Weigel is daar ’n totale afwesigheid van beskawingsmoraal onder ’n meerderheid van Europeërs, wat tot ’n bevolkingsinploffing sal lei.
30 jaar se vryheid?
Vandag 30 jaar later moet ons vra: Hoe ver het die land gekom onder die ANC-regering en sy strewe na die vryheidsideaal?
Wat van die mense wat agterbly?
Die ontstellende statistiek dat bykans ʼn miljoen Suid-Afrikaners hul land verlaat het, vertel nie die volle verhaal nie. Agter elke datapunt skuil ʼn persoonlike verhaal.
Hoe jy trou is nie perdekoop nie
Binne, buite, aanwas? Trou is nie net trou nie, in elk geval nie wat jou finansies betref nie, skryf Leon-Ben Lamprecht.
ʼn Werkliheidsvreemde orde?
In plaas daarvan dat die heersende orde betekenisvolle magte (en nie net seremoniële magte nie) aan die veelheid van kultuurgemeenskappe en gebiede toeken, word ʼn kunsmatige eenheid deur nuwe elites van onbekwames van bo-af op die werklikheid afgedwing.
Hoe erger misdaad word…
Die paradoks is dat aangesien die Suid-Afrikaanse regering nie daarin slaag om die geweldsmisdaad-epidemie te hanteer nie, dit terselfdertyd die omvang van wat “misdaad” beteken, uitbrei.
Chris Chameleon: Die misdaad van pornografie
As eerste mis-daad (so gespel, want ek onderskei hier tussen die wet en die waarde) noem ek dit wat vir my onlangs van groot belang geword het, met my toetrede tot enorme, dog eksklusiewe kliek van ouerskap.
Fluit-fluit, die fluitjie is geblaas en my storie is uit
Elkeen se koshuiservaring verskil. Van wonderlik tot walglik. Dit was dalk my keuse om my bek te rek oor my taal en ek moes die gevolge dra. Tog, sal ek dit weer en weer doen.
Die las van ons verlede en die soeke na ʼn weg vir die toekoms
Ons word die afgelope 30 jaar vertel dat die nuwe “demokratiese bewind” uit die hemel op ons toegesak het. Daar is vandag geen rede om verder aan hierdie utopie vas te hou nie.
Indië begin stem
Dit is geen geringe taak nie vir ʼn land met bykans een miljard stemgeregtiges en wat sterk federaal gestruktureer is.
Lesersbrief: Waarom ek as ʼn ‘Swiftie’ bedank
As ʼn 30-jarige millenniër was ek bevoorreg om die pre-kultuurbehepte Taylor Swift te leer ken en so ʼn “Swiftie” te word. Maar nou sing sy ʼn ander deuntjie en ek is nie hier vir dit nie.