Diere wat bedreig word, sluit in olifante en die ikoniese Oosterse gorilla.
Apollo 11-ruimtevaarder sterf op 90
Michael Collins sou saans in die straat stap, oor sy skouer na die maan loer en by homself dink: “Ek was daar!”
Ma verdrink kinders om hulle te ‘beskerm’
Die kinders se pa beweer die ma was sielkundig onstabiel en hy het vroeër in die hof gesê dat sy ʼn gevaar vir die kinders inhou.
Man probeer vinke deur doeane smokkel vir ‘sangkompetisie’
ʼn Wenvink is duisende rande werd.
Sandstorm verswelg Chinese dorp
Lugfoto’s wys ʼn apokaliptiese toneel waar ʼn wolk geel stof Linze in Gansu bedek.
Olimpiese Spele: Talle stede sê ‘nee dankie’
Honderde dorpe en stede in Japan is gedwing om weer te dink oor planne om Olimpiese spanne te huisves.
Zimbabwe verkoop regte om ‘bedreigde’ olifante te jag
“Ons het magtiging om ʼn maksimum van 500 olifante te jag en dit is hoe ons geld maak.”
Covid-19: Situasie in Indië is ‘hartverskeurend’
Meer as 2 800 sterftes en 352 991 nuwe gevalle is Maandag in Indië aangemeld.
Foto’s: Dié tekkies vir sowat R25,6 miljoen verkoop
Dit is drie keer soveel as die vorige rekord vir ʼn paar tekkies.
Tier val motor, plaaswerker in China aan
“Binne twee of drie sekondes het hy op my en my motor afgestorm.”
EU dagvaar AstraZeneca oor entstof-tekorte
Die kommissie en die maatskappy is in ʼn stryd oor ʼn groot tekort aan aflewering van die entstof wat inentingsveldtogte in die blok verhinder.
SA’ner se oorskot op pad terug van Hawaii
Die familie het ook ’n klag van onregmatige dood teen die Hawaiiese polisie ingedien.
SA dokkie wen Oscar; ‘Nomadland’-regisseur maak geskiedenis
My Octopus Teacher is as beste vollengte dokumentêr by die Oscars aangewys.
Tientalle sterf in brand in Covid-19-hospitaal; minister geskors
Die brand is veroorsaak weens ʼn ontploffing in die area waar suurstofsilinders geberg word.
Wrakstukke van vermiste duikboot gevind
Die Indonesiese vloot het bevestig daar is geen oorlewendes nie.
Foto’s: Wilde perde gedy in Tsjernobil
ʼn Bedreigde ras van wilde perde wei lustig in ʼn onwaarskynlike natuurreservaat: die Tsjernobil-uitsluitingsone.
Vier dood ná Zim-lugmaghelikopter neerstort
ʼn Kind en drie bemanningslede is dood nadat ʼn Zimbabwiese lugmaghelikopter op ʼn huis buite Harare geval het.
Foto’s: Wêreld se eerste lug-swembad voltooi
Die deursigtige akrielswembad is 25 meter lank en hang 35 meter bokant die grond in die lug.
Vermiste duikboot het gesink, sê Indonesiese vloot
Brokstukke is gevind van die Indonesiese duikboot wat aan die kus van Bali vermis geraak het en daar word nou aanvaar dat die KRI Nanggala 402 gesink het.
Nuwe malaria-entstof toon belowende resultate
ʼn Nuwe malaria-entstof word bestempel as ʼn moontlike deurbraak in die stryd teen die dodelike siekte wat deur muskiete oorgedra word.