Die verhoogstuk is nie ʼn ligte vermaakstuk nie: staal jou vir ʼn emosionele rit.
Lees meerVernuftige braaiers, kokke gesoek vir ‘Kokkedoor’
kykNET is weer op soek na die perfekte kombinasie van ʼn onthoubraaier en ʼn kinkelbraaier wat vurig daaroor voel om kos oor die kole gaar te maak.
Nianell, ‘sielsgenoot’ Kevin sê jawoord sonder fieterjasies
“ʼn Mens dink ag, ná nege jaar is daar nie iets nie nuuts nie, maar ek sê baie keer vir hom dat ons so geseënd is, want ons het daardie regte movie-liefde.”
Jenna-Leigh groet eNuus, ‘Die groot ontbyt’
“Dit is nie die einde van my Afrikaanse loopbaan nie, ek is Afrikaans. Ek dink en droom in Afrikaans.”
Steve Hofmeyr vier 40 jaar in musiekbedryf met massiewe konserte
“Ek weet eintlik nie hoe om dankie te sê nie, maar as ek my 40 jaar doodeenvoudig moet opsom: ‘Dankie dat jy vir jou kinders dié liedjies gespeel het’.”
Hakuna Matata, nóg ʼn ‘Lion King’-fliek op pad
Mufasa se grootwordjare word verken en onder die vergrootglas geplaas.
Eerste Afrikaanse podsendingfliek kyk na verlies, lewenseisoene
“Dit is nie waaroor “Reisigers” gaan nie, maar die verlies van my broer het my laat reflekteer. Dit was die saadjie wat geplant is wat tot die storie gelei het.”
Wat is op die kassie?
Die Netflix-treffer “Baby Reindeer”, die M-Net-reeks “Apples Never Fall” en die natuurprogram “Secrets of the Octopus” is vandeesweek in die kollig.
Kate, William deel troufoto vir huweliksherdenking
In dié wit-en-swart portretfoto, wat nog nooit vantevore met lede van die publiek gedeel is nie, staan prins William agter sy bruid in ʼn vertrek van die Buckingham-paleis.
Depardieu ondervra oor klagte van seksuele aanranding
Die Franse rolprentbedryf is die afgelope paar maande geruk deur bewerings dat dit seksisme en seksuele misbruik dekades lank as onbelangrik afgemaak het, met kritiek dat die kunste te lank as dekmantel vir misbruik gebruik is.
Immergewilde musiekproduksie weer op pad planke toe
Die produksie is laas in 2006 in Suid-Afrika uitgevoer.
Nicole Kidman maak geskiedenis, wys haar kroos
Nicole se dogters het vir die heel eerste keer by hulle bekende ouers op die rooi tapyt aangesluit.
Sepiegids: Onthulling ontwrig Swartse in ‘Diepe waters’; Conrad moet Leah versorg in ‘Binnelanders’
Bridgette en Nazeem vorm ʼn gevaarlike vennootskap in “Suidooster”, en in “Arendsvlei” vind die matriekafskeid uiteindelik plaas.
Weinstein in hospitaal opgeneem
Harvey Weinstein is Saterdag met sy terugkeer na New York in die hospitaal opgeneem.
Pollard en vrou verwelkom babaseuntjie
Die skopsensasie se eersteling het 3,6 kg by geboorte geweeg.
Luister: Nuwe wind waai vir Sonja se ‘Harlekyn’
“Dit maak my vreeslik opgewonde, en ek beskou dit as ʼn voorreg dat verskeie generasies nou my musiek kan ontdek óf herleef.”
Uitdagende rol laat Trix wéér SA tasse pak
Trix Vivier is nie bang vir ʼn nuwe uitdaging nie, selfs al beteken dit sy moet in een jaar op drie verskillende kontinente woon.
Suidoosterfees: Wat sal roem aan jóú doen?
Wat sal roem aan jóú doen? Sal jy jou karakter en waardes prysgee, of sal jy nederig bly ondanks bekendheid?
Suidoosterfees: ‘As mens min het, hou jy styf vas daaraan’
Hoe sou jou lewe lyk as iemand daaroor sou terugkyk: Het jy ʼn vol lewe gelei en ʼn impak op ander mense se lewens gehad, of het jy maar net vir jouself geleef?
Hollywood: Voormalige Mej. VSA se memoires sien postuum die lig, Schumacher se horlosieversameling op veiling
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die jongste internasionale vermaaknuus.