“Kameroen word vandag die eerste land in die wêreld om met roetine malaria-inentings te begin.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "malaria"
Malaria: Reisigers gemaan, duisende gevalle al vanjaar aangemeld
Daar is tussen Januarie en Oktober vanjaar reeds meer as 7 400 malariagevalle in Suid-Afrika aangemeld, met minstens 66 sterftes.
Miljarde meer nodig om malaria uit te moker
“Ondanks vordering, word Afrika steeds die swaarste deur hierdie dodelike siekte getref.”
SA vereer vir stryd teen malaria
Dit is die eerste keer dat lande wat malaria nog nie heeltemal uitgeroei het nie, ʼn toekenning kry vir hul werk om malariavrye status te bereik.
Malaria maak steeds amok onder miljoene
Wêreldmalariadag word jaarliks op 25 April gevier om die aandag te vestig op die pogings wat aangewend word om malaria te bekamp, en mense aan te moedig om die nodige stappe te doen om hulself te beskerm.
SA’ners gewaarsku oor malaria
Talle malariagevalle is nou al verkeerdelik as Covid-19 gediagnoseer.
Malaria-sterftes styg skerp weens Covid-pandemie
Die organisasie benadruk egter “dit kon baie erger gewees het”.
WGO beveel eerste malaria-entstof vir kinders aan
Die WGO beveel aan dat kinders in Afrika suid van die Sahara en ander streke met matige tot hoë malariavoorkoms vier dosisse tot op die ouderdom van twee ontvang.
Nuwe malaria-entstof toon belowende resultate
ʼn Nuwe malaria-entstof word bestempel as ʼn moontlike deurbraak in die stryd teen die dodelike siekte wat deur muskiete oorgedra word.
Planne vir geneties aangepaste muskiet om malaria te beveg
Van die 3 000 muskietspesies ter wêreld, waaronder 800 in Afrika, veroorsaak net drie spesies malaria.
Entstof kan slag slaan in stryd teen malaria
Die wêreld se eerste malaria-entstof is nou ná 30 jaar se navorsing in Malawi bekend gestel.
Kenner waarsku malaria maak terugkeer in SA
“Maak seker jy weet waar die malariagebiede in Suid-Afrika is en verstaan watter voorsorgmaatreëls jy voor jou besoek moet tref.”
Man waarsku ander ná ‘nagmerrie ondervinding’
Skielik, binne ʼn kwessie van ʼn paar dae, was hy in die hospitaal en kort daarna in ʼn koma.
SA’ners gewaarsku teen verhoogde malaria-risiko
“Baie mense sal saans buite eet en kuier en vergeet om hul vel te beskerm, veral hul enkels waar muskiete graag byt.”
Tweede terugslag vir Limpopo-vrou ná malaria-diagnose
“Ek het een dag by my ma se huis aangekom en sy was verskriklik bleek en wou glad nie eet nie. Ons is toe dadelik weer dokter toe, en moes weer ʼn deposito betaal en ʼn fooi per dag vir elke dag wat sy in die hospitaal bly. Later het die dokters uitgevind dat sy nie meer malaria het nie, maar dat sy erge inwendige bloeding het,”
SA’ners gewaarsku oor malaria tydens Paasnaweek
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het Dinsdag gewaarsku dat malariagevalle na verwagting sal toeneem, as gevolg van reis tydens Paasnaweek.
Elmien se ouers ‘verpletter’ oor nóg verdoemende nuus
“Dit is baie om te verwerk en ons gesin is in ʼn erge skoktoestand. Ons is baie bekommerd oor haar – selfs nou meer bekommerd as wat ons was toe sy aanvanklik vir haar lewe moes veg. Nou sit ons weer van voor af met vrae en ʼn groot hartseer.”
Elmien kry weer ʼn terugslag
“Ons hoop en bid dat dit gou weer met haar sal beter gaan.”
Elmien weer op herstelpad ná terugslag
Die 20-jarige Elmien Fourie se toestand is sedert Donderdag weer stabiel nadat sy vroeër weens ʼn terugslag in die intensiewesorgeenheid opgeneem is.
Só gaan dit met pa, dogter ná malaria-diagnose
“Sussie ek kort jou, asseblief. Jy kan dit nie aan my doen nie. Ek is lief vir jou.”