Die geldwa se deure was oopgeblaas en die drie veiligheidswagte het aan die kant van die pad gesit.
Lees meerAlles vir Saterdag 28 Julie 2018
Lions in eindstryd ná stadige wegspring
Die groot skrik in die eerste nege minute het ʼn aanvanklike opgewonde skare op Ellispark sommer vroeg-vroeg tot stilte gedwing, maar dit was op die ou einde tog nie nodig nie.
Strandgangers gewaarsku
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) waarsku strandgangers en ander seegebruikers om versigtig te wees aangesien die volmaanspringgety Saterdag sy piek aan die kus bereik.
Nóg vier sterf in ʼn gru-botsing
ʼn Tienerseun en -meisie en ʼn volwasse man en vrou is op slag dood.
600 pak ysige water vir goeie doel
In net swemklere het meer as 600 mense Saterdag in die middel van die winter die ysige seewater by Victoriabaai aan die Suid-Kaapse kus aangedurf.
Overvaal-uitspraak ‘kom op die regte tyd’
“Die aanlynstelsel sal nie gebruik kan word om die gebrek aan gehalte by een skool die probleem van ʼn ander skool te maak nie.”
Speler uit SA kry 14 in Kanadese liga
ʼn Speler wat in Suid-Afrika gebore is, het Saterdag 14 punte in die openingswedstryd van die Kanadese Rugbykampioenskap (CRC) aangeteken.
Drie kinders wreed in slaap vermoor
Drie seuns, tussen twee en sewe jaar oud, is Saterdag in die vroeë oggendure buite Louis Trichardt wreed vermoor terwyl hulle geslaap het.
Superrugby: Wie kan die Crusaders stuit?
Klinies en nogmaals klinies, met die een hand reeds op die trofee …
En die beste kinderboeke is…
Die boeke wat vir hierdie toekennings in aanmerking kom, word deur die kinders self beoordeel.
Ramaphosa gee klarigheid oor kernplanne
Pres. Cyril Ramaphosa het die laaste spyker in die doodskis van die debat oor Suid-Afrika se kernplanne ingeslaan.
[Foto’s] Met die maan gepla
Dié historiese verduistering het byna vier uur lank geduur en het sosiale media aan die gons.
Man in hof ná jagtog op wildsplaas
Die 40-jarige man wat in Limpopo in hegtenis geneem is nadat die karkasse van tien bokke en ʼn volstruis in sy besit gevind is, gaan minstens nog ʼn week agter tralies bly terwyl die polisie die saak verder ondersoek.
R2 m se perlemoen gevind
Drie verdagtes sal na verwagting Maandag in ʼn Kaapstadse landdroshof verskyn nadat byna R2 miljoen se perlemoen in hul besit gevind is.
Jong man vas ná hy gesin glo skiet
“Die slagoffers is onderskeidelik 64, 50, 22 en 15 jaar oud en lede van dieselfde gesin in Kaapstad.”
[Foto’s] Vier sterf in gru-botsing
“Twee voertuie het in die T-aansluiting gebots waarna een die pad verlaat en in ʼn kitskosrestaurant ingeploeg het. Die toneel was chaoties.”
Gedagte vir die dag: Deel die liefde
Ek gee julle ’n nuwe opdrag: Julle moet mekaar liefhê; soos Ek julle liefhet, net só moet julle mekaar ook liefhê. (Johannes 13:34)