Beaufort-Wes is aan die teenoorgestelde kant van die park geleë.
Alles vir Maandag 25 Februarie 2019
Boek: Jy is kosbaar
ʼn Bybelstudie waarin jy in ses weke ontdek hoe om vry van skaamte te leef en jou selfvertroue in Christus te vind.
Simoné Nortmann en rekenmeester trou
“Dit was een van die heiligste oomblikke wat ek ervaar het. Dit was emosioneel en oorweldigend.”
Goeie nuus vir Cheverné
Dokters kon egter uiteindelik vasstel waarom presies haar maagwand nie heg nie.
Faf gee kolwers die skuld
“Dit is die mees teleurstellende reeksnederlaag van my loopbaan.”
Foto’s: Duisende ysterperde brul vir HS Driehoek
“As dit kom by kinders, word ons motorfietsryers se harte sag.”
Oscars 2019: Só lyk al die wenners
‘Bohemian Rhapsody’ en ‘Black Panther’ het ʼn handjievol goue beeldjies ingepalm.
Foto’s: Kyk wat dra die sterre by die Oscars
Daar was egter een akteur wat die koppe behoorlik laat draai het.
AB dalk na Engeland?
AB de Villiers gaan moontlik T20-krieket in Engeland speel.
Vat hande oor toekoms van Afrikaans
Prof. Philip Spies, ʼn toekomsnavorser aan die Universiteit Stellenbosch, se boek ‘Afskeid van ʼn volk – Op soek na ʼn toekoms’ stel dwingende vrae oor die pad vorentoe vir Suid-Afrika en sy mense.
Malema weer in hof
“Ons sal die geleentheid as ʼn verkiesingsbyeenkoms gebruik en Malema sal ondersteuners na die hofverrigtinge toespreek.”
Verbruikersake: Verbruikers gaan steeds sak skud vir data
Verbruikers het die afgelope jaar met ingehoue asem gewag vir nuwe regulasies wat sou sorg dat hulle ongebruikte data kan oordra en selfs die Nasionale Verbruikerskommissie het stem dikgemaak en verwys na die Wet op Verbruikersbeskerming wat bepaal dat dit vir drie jaar geldig moet bly. Ina Opperman vertel meer.
Laaste dag om vir verkiesing te registreer
Vandag is die laaste dag om vir vanjaar se algemene verkiesing te registreer, want 8 Mei word more amptelik deur pres. Cyril Ramaphosa as stemdatum geproklameer.
Nuuskommentaar: Laat Zondo-kommissie ook na wapentransaksie kyk – A luta continua!
Wat die Zuma-regering betref is die onverkwiklike aspekte van die omstrede wapentransaksie deur die Seriti-kommissie doeltreffend in sy doodskis toegespyker en begrawe, maar die spook daarvan loop steeds en spook by tye verwoed, en roep op ’n geloofwaardige afhandeling. Kan dit deur die Zondo-kommissie gedoen word, of moet die howe steeds op die proef gestel word?
Oscars: Hier is vanjaar se beste akteur en aktrise
Die 91ste toekenningseremonie van die Oscars is Sondagaand (plaaslike tyd) in die Dolby‑teater in Los Angeles gehou.
‘Bosasa-personeel moet nou in tronke gaan werk’
Popcru meen die Bosasa-werknemers wat hul werk nou kwyt is, kan in die gevangenisse se kombuise uithelp.
Is regstellende aksie, prestasie en minderwaardigheid verbind?
Hoe lig jy jouself op uit so ’n situasie? Hoe herwin jy jou menswaardigheid en skud die gevoel van minderwaardigheid af? Afrikaner het ‘n goeie begrip hiervan en kan ander mense help, skryf dr. Pieter Mulder.
Absa sê oor bedrieglike debietorders
Dit kom nadat die bank se kliënte onlangs deurgeloop het onder ʼn toename in bedrieglike debietorders wat dikwels ongesiens van hul rekeninge afgaan.
Vandag se sportnuus
Sewe wedstryde is die naweek in die Superrugby-reeks gespeel en by die Delray Beach Ope het Radu Albot vir Daniel Evans in drie stelle geklop om die titel in te palm.
Man sterf toe hy gaan fietsry
“Die man se mede-fietsryers het gevind hy is bewusteloos en het paramedici gebel om hulp te verleen.”