Ina Lessing beveel dié maklike maaskaastert aan vir enige geleentheid.
Alles vir die maand Maart 2019
Droom word waar toe siek 15-jarige Ed Sheeran ontmoet
“Ek was bietjie op my senuwees voor die tyd, maar hy was baie oulik. Hy inspireer my.”
Van twee potte tot sestig: ‘Konfyttannie’ Ina Lessing vertel
Ina Lessing, Nylstroom se konfyttannie, kán kook.
SA skoolspanne vertoon sterk by rugbyfees
Glenwood, Monument, SACS en Paarl Gimnasium was onder die eerste dag se wenners.
‘Dis sulke tyd’ vir hart-kleuter
“Op ʼn manier is ek bly ons is nou hier sodat ons dit oor en verby kan kry… Maar op ʼn ander manier weet ons nie of sy weer gaan uitkom nie.”
Boek: Om tot verhaal te kom
Het jy jou werk verloor? Moes jy deur ʼn egskeiding worstel? Was jy die slagoffer van misdaad? Is jy met ʼn ernstige siekte gediagnoseer? Het jy ʼn geliefde verloor? Die antwoord oor die pad vorentoe lê in jouself; dit is waar skryfterapie inkom.
Vandag se sportnuus
Wêreldrugby se nuwe voorgestelde kompetisie waaraan die wêreld se voorste lande sal deelneem, kry die wind van voor uit Engeland.
Park kry Kaart van Afrika-monument
Die monument se ontwerp lê korrek volgens die kompas en sluit verskeie Afrika-landmerke in.
Verbruikersake: Jou reg om te kanselleer
Verbruikers het wel regte wanneer hulle kontrakte wil kanselleer, maar die ander party ook. Ina Opperman het gaan kyk wat die Wet op Verbruikersbeskerming bepaal oor jou regte wanneer jy ’n kontrak wil kanselleer.
Toyota, Media24 sê oor AIG
Toyota Suid-Afrika het aangekondig dat hy ook sy borgskap van Afrikaans is Groot (AIG) gaan beëindig.
Algerië: Demokrasie, outokrasie of burgeroorlog?
Algerië staan by die kruispad met die moontlikheid van demokratisering, die status quo van ’n outoritêre bewind, of selfs (as ergste scenario) weer voor ’n burgeroorlog.
Moet ons dan maar ANC stem?
Baie mense dink dit sal goed wees om vir Cyril Ramaphosa se ANC te stem en hom sodoende meer mag te gee. Feit is Cyril is nie die ANC nie, dit sal steeds die Nasionale Uitvoerende Komitee en die korrupte kaders wees wat regeer.
Vytjie Mentor na ACDP
Vytjie Mentor, voormalige ANC-LP, het by die African Christian Democratic Party (ACDP) aangesluit.
Behou hof se rol as arbiter oor grondwaarde, meen parlement
In sy omvangryke voorlegging het die invloedryke regspraktisyn adv. Tembeka Ngcukaitobi bevind die Grondwet hoef nie gewysig te word nie.
Buitelandse skakeling word al nodiger
Dalk het die tyd aangebreek dat al die instansies wat hulle besig hou met internasionale bewusmaking, byeen kom en ’n gesamentlike aksie van stapel stuur, ook na die buitelandse missies in Suid-Afrika.
Taktiek en meningsverskille in ’n gesonde demokrasie
’n Gesonde demokrasie verg juis verskil van mening. Die groot vraag is hoe jy daardie meningsverskille hanteer.
Gedagte vir die dag: Moenie twyfel, God maak jou bekwaam
Daar is ’n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is ’n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is ’n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring. (1 Korintiërs 12:4-6)
PIC bevestig waarnemende hoof is geskors
Die Openbare Beleggingskorporasie (PIC) het Dinsdag bevestig sy raad het die batebestuurder se waarnemende uitvoerende hoof voorlopig geskors.
Speaker sê oor DA se versoek oor Eskom-komitee
Die speaker van die nasionale vergadering, Baleka Mbete, het Dinsdag reageer op ʼn geskrewe versoek van die hoofsweep van die Demokratiese Alliansie, John Steenhuisen, dat die Nasionale Vergadering weer saamgeroep moet word om ʼn ad hoc-komitee oor Eskom aan te stel.
Nog ʼn politikus staan geliefde aan dood af
Nog ‘n bekende Suid-Afrikaanse politikus het ‘n geliefde aan die dood afgestaan ná Mangosuthu Buthelezi se vrou oorlede is.