Nie die DA óf die VF Plus is danig beïndruk met verskeie van die Gautengse premier, David Makhura, se uitvoerende raadslede nie.
Alles vir die maand Mei 2019
Die wêreld in foto’s – 29 Mei 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Tekenprent: Brexit en die EU-verkiesing
Wanneer Brittanje die EU verlaat, gaan die Alliansie van Vryheid en Nasies ’n wesenlike deel deur die Brexit-party verloor.
Gewilde ‘Kokkedoor’ weer terug op die kassie
Dié reeks skop in Julie af. Só lyk vanjaar se deelnemers.
Verpand jou motor terwyl jy dit steeds bestuur
Met First Advance kan jy jou motor verpand en dit nog steeds bestuur.
DA maak gereed vir swepeverkiesing
Donderdag sal ’n sterk aanduiding gee van hoe die wind waai in die DA-koukus wanneer die party, wat vir die eerste keer in sy bestaan van 19 jaar agteruitgang by die stembus getoon het, nuwe swepe vir sy parlementêre koukus aanwys.
Resep: Romerige blomkool-en-aartappelsop
Sit dié sop as ʼn voorgereg óf ʼn hoofgereg voor.
Kapteinkrisis vir Bulls op toer
Pollard, Vermeulen nie beskikbaar vir Blues-wedstryd.
Akteurs deel hul gunsteling ‘Getroud met rugby’-oomblikke
Nadia Beukes, Altus Theart, Leandie du Randt en Christel van den Bergh het almal hul gunstelingoomblikke op stel met Maroela Media gedeel.
Jongmense was bloot op ‘verkeerde plek’
“As hulle maar net twee of drie kilometer verder kon gery het, was daar ʼn vulstasie…”
Aanvallers brand op drie in motor los
Die drie slagoffers is kollegas wat op pad was werk toe in Germiston.
Video: Twee geskors ná werker bejaarde op vloer stamp
Kringtelevisiebeeldmateriaal wys boonop hoe die bejaarde vrou ná die stamp hulpeloos op die vloer lê terwyl die werker met haar take aangaan.
Duisende ontruim nadat bom naby stasie gevind word
Sowat 12 400 mense moes onmiddellik hul huise en kantore verlaat, terwyl reddingswerkers gehelp het om gestremdes en bejaardes uit versorgingsoorde te bring.
Foto’s en video: Getroud met Rugby maak groot aankondiging
Getroud met Rugby het onlangs aangekondig dat die tydgleuf waarin dié sepie op die kassie te sien is, binnekort sal skuif.
Video: Geldwa in Pretoria oopgeblaas; een vas
Die rowers het op die geldwa losgebrand en dit só tot stilstand gedwing, voordat hulle die wagte ontwapen en ploftoestelle gebruik het om die kluis oop te blaas.
Gedig: Uit: Noag se ark
“Daar’s nog goed met wreder name: Kwaggas uit die Kraggakame, Piering-pinang-rottang-blatjang-oerangoetangs, Middellandse-see-se-ruben-simeon-leviatangs…”
Bek-en-klouseer-uitbreking in Limpopo verby
Bek-en-klouseer het in Januarie vanjaar in die Vhembe‑distrik in Limpopo uitgebreek. Die land was gevolglik sy bek-en-klouseervrye status kwyt.
Man hang kinders, homself
Gautengse polisiebeamptes het op ʼn grusame toneel in die huis afgekom.
Merkwaardige foto van arend het internet gaande
ʼn Fotograaf se unieke foto van ʼn Amerikaanse Bald Eagle oor ʼn meer word wêreldwyd geloof vir die perfekte simmetrie daarvan.
Vandag se sportnuus
Raven uit Franse Ope geboender.