As die boek as jeugroman bedoel is (wat ʼn mens aanvanklik vermoed) is die verwysings na die 80’s, mét ʼn skeut nostalgie, bo-oor tieners se koppe en word die boek iets van ʼn historiese roman met ʼn moraal-ondertoon.
Alles vir Dinsdag 22 Oktober 2019
SAL-vlugte gekanselleer ná tegniese probleme ook Comair se vlerke knip
Die vliegtuie wat geraak word, mag nie vlieg tot die nodige regstellende stappe gedoen is nie.
Patrizio se nuwe Kersfeesalbum en konsert in SA
Patrizio Buanne sal op 6 November vir slegs een aand op die verhoog te sien wees in Pretoria. Aanhangers kan tydens die konsert uitsien om saam te sing en ’n aand vol treffers en Kersliedere te geniet.
Ruhan du Toit neem nr. 1-posisie in op Top-20
Ruhan du Toit, voorheen van Touch of Class, neem hierdie week se nr. 1-posisie in met sy debuut enkelsnit as solo-kunstenaar.
Christenskap word aangeval – hoe moet ons reageer?
Hoe moet Christene reageer in ‘n wêreld wat al hoe meer vyandig is teenoor Christenskap? Hoe bewaar gelowiges hul waardes en oortuigings terwyl die wêreld se doel voortdurend is om dit uit te wis?
Resep: Rooifluweelkolwyntjies
Hierdie is die régte manier van rooifluweelkolwyntjies maak, beetsap en al!
Die eietydse goederekultus aan die suidpunt van Afrika
’n Toenemende aantal mense blyk raak te sien dat die keiser geen klere dra nie; tog is net ’n handjievol dapper genoeg om dit hardop te sê.
Jý kan ʼn erfeniskampioen wees
Is dié erfenis vandag ʼn klip in die skoen van die nuwe Suid-Afrika, of kan daardie klippie tot ʼn diamant geslyp word om ʼn oplossing vir sommige van die land se uitdagings te bied?
Die konstitusionele hof en Gelyke Kanse: Wat het gebeur?
Met respek, ons geagte howe het hier nie die taaltoets geslaag nie. En Gelyke Kanse en Afrikaans is die slagoffer daarvan.
Vandag se sportnuus
Indië het net 12 verdere aflewerings nodig om toets teen Proteas te beklink.
Peyper sê jammer; twee ander blaas in halfeindstryde
Die omstrede Fransman Jérôme Garcès is intussen aangestel om die fluitjie te blaas in Sondag se halfeindstryd tussen Suid-Afrika en Wallis.
Eskom wil R200 miljoen van Deloitte verhaal
“Ons het Suid-Afrikaners belowe dat ons alle geld wat op onwettige of onregverdige wyse gedurende die dae van die staatskaping uit Eskom onttrek is, sal probeer terugkry.”
Vrou gevonnis oor onwettige leerlinglisensies
Sy het die inligting van aansoekers op die eNatis-stelsel ingevoer sonder dat die aansoekers hul aansoeke voltooi het.
Gedagte vir die dag: Om te soek
Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na Hom soek, beloon. (Hebreërs 11:6)