Die teleurstelling was groot toe die skooltjie se leerders agterkom dat daar nie enige Springbokke saam met hulle hul dans kom uitvoer nie.
Alles vir Vrydag 25 Oktober 2019
Ontvoer en verkrag: Man dreig tiener glo met dood as sy vertel
“Sy begin nou nagmerries kry en ons het ʼn vermoede sy begin dalk onthou wat in daai vier ure gebeur het.”
Johannesburg se stelsels af ná kuberkraak
Die stadsraad het reeds kuberveiligheidskenners ingespan om die voorval te ondersoek.
Resep: Piesangmuffins
Heerlike, gesonde muffins vir die naweek!
Rassie wil die rugbypubliek weer rede gee om te glo
“Ons wil weer die nommereen-span ter wêreld word.”
Verbruikersake: Motorhandelaar Tribunaal toe gestuur oor voetstoots
’n Motorhandelaar van Pretoria is by die Nasionale Verbruikerstribunaal verkla omdat hy ’n motor vol foute aan ’n verbruiker verkoop het as “voetstoots” en geweier het om enige verantwoordelikheid vir die foute daarop te aanvaar. Ina Opperman verduidelik wat gebeur het en wat verbruikers se regte in so ’n geval is.
Van Coke: ‘My familie nou belangriker as musiek, partytjies’
“My familie het belangriker geword as wat musiek vir my is. Dit was nooit so vir my nie, musiek was altyd die belangrikste. Maar nou is daar iets beter in my lewe.”
Kapenaars kry reën, koue weer; noorde van land bly warm
’n Kouefront word die naweek vir dele van die Wes-Kaap verwag, terwyl temperature in die noorde van die land gaan styg.
Video: Ruhan du Toit praat oor dáárdie woord in sy eerste enkelsnit
“Ja, ons het seker besluit om ʼn manmoedige roete te volg en daardie kontroversiële woord in die koorgedeelte van die lied in te sluit, wat nou die oë so laat rek.”
Bojanala-munisipaliteit het stééds nie geld vir salarisse
Die munisipaliteit kon sy werkers ook nie verlede maand hul salarisse betaal nie.
White sê Bokke se ware toets is hierdie Sondag
“Suid-Afrika het tot dusver ’n maklike Wêreldbeker-pad gestap.”
‘Tyd hardloop uit’ vir broer in berge vermis
Een van twee broers wat in die berge gaan stap het toe hulle van mekaar weggedwaal het, is gevind. Familie en noodreddingsdienste soek nou onverpoos na die ander een.
Motoriste hoor volgende week oor e-tol; EFF wil dit boikot
Fikile Mbalula sê motoriste sal volgende week meer duidelikheid hê oor e-tol.
Luister: Neil Nachtrein se lirieke kom diep uit die hart
“Waar die hart van vol is, loop die mond van oor. Jy moet skryf oor dinge wat jy al self beleef het.”
Mbeki: DA het ‘plig’ om SA te help transformeer
“Die DA het ʼn belangrike plig om die land prakties, onomwonde en deursigtig gerus te stel dat hy, wat betref sy interne en openbare beleid en programme, gaan optree op ʼn manier wat werklik help om Suid-Afrika in ʼn nie-rassige land te transformeer.”
Vandag se sportnuus
Rooi Drake spoeg flouer vuur weens beserings.
Prince Albert Leesfees bekyk die wêreld met nuwe oë
Die Prince Albert Leesfees vind vanaf 1 tot 3 November in die Jans Rautenbach Schouwburg plaas en bied hoofsaaklik boekbesprekings en -gesprekke aan feesgangers.
Linkses gryp na handboek om Trump te troef
Hul onophoudelike aanvalle op alles en enigiets wat Trump doen, is so reg uit Saul Alinsky se boek Rules for Radicals. Sewe van die 13 reëls verduidelik die verskillende slenters, leuens en staatsgreeppogings om hom uit sy presidentstoel te lig, skryf Rhoda Kadalie.
Nuuskommentaar: ‘Ekstreemlinkse kwasi-intellektuele twak wat deesdae vir denke onder sogenaamde akademici deurgaan’
Nou is die tyd om ware demokratiese volwassenheid aan die dag te lê.
‘Operasie Holm’ kuier eersdaags by Die Blou Hond
Operasie Holm, ʼn eenvrouvertoning deur Marion Holm, word Woensdag 31 Oktober by Die Blou Hond in Pretoria aangebied. Holm het op haar Facebook-blad bevestig dat dit die tweede laaste keer sal wees dat sy dié produksie gaan aanbied.