Die bekende sielkundige, historikus en skrywer dr. Con Krüger is gisteraand (5 November) in die ouderdom van 89 jaar oorlede.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 November 2019
Moord op Uyinene Mrwetyana ‘die gevolg van gebrekkige staatsdiens’
Die DA het onthul dat die regering geen stelsel het om staatsdienswerkers met kriminele rekords te identifiseer en uit te sif nie.
3 dood in skietery by Hugenote-tonnel
Die polisie het ʼn bussie met verdagtes agternagesit waarna ʼn skietery in die omgewing van die Hugenote-tonnel uitgebreek het.
Polisiebeamptes ingelig oor pligte tydens grondgrype
Verskeie polisiebeamptes is opnuut aan hul pligte tydens voorvalle van grondgryp herinner.
Paramedici tydens kamma-noodoproep beroof
ʼn Span van die Tshwane-nooddienste is vanoggend by ʼn huis in Soshanguve van hul persoonlike besittings beroof nadat hulle met ʼn kamma-noodoproep daarheen gelok is.
NV aanvaar wetsontwerp oor partyfinansiering
Die Nasionale Vergadering het ʼn belangrike wetsontwerp aanvaar wat ʼn groot invloed op partypolitieke finansiering kan hê.
4 leeus in park vergiftig
Vier leeus is Dinsdagaand in die Chameleon Village-leeupark in Hartbeespoort vergiftig.
ToekomsVenster: Die Here sien hulle ook
Vergewe my die harteloosheid. Wys my dan hoe U wil hê ek moet optree.
Gedig: Die Kranksinnige
“die een is gek, die ander, ek.”
Die wêreld in foto’s – 6 November 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Luister in 3 minute: Regering se betaalstaat neem toe
Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, neem hierdie week se sakekwessies onder die loep.
Angus-sage: EFF-man trek kleefmyn-stelling terug
‘n Uitlating van die evangelis Angus Buchan, oor wie God se verbondsvolk is, het groot woede veroorsaak.
Pa wat vier kinders hang gevonnis
Die man van Pinetown wat vroeër vanjaar sy drie biologiese kinders en sy stiefdogter vermoor het, is Woensdag gevonnis.
Dressuurafrigter sterf ná perdry-ongeluk
Lindy Tait het Saterdag tydens ʼn dressuurles van ʼn perd afgeval en is Dinsdag in die waakeenheid van ʼn plaaslike hospitaal oorlede.
Eskom krag, skuld in gedrang
Eskom se pompopgaarskemas en dieselopwekkers is tans voluit besig om druk op die stelsel te verlig.
Grondonteiening: ‘Dis die Engelse se skuld’
Politieke partye het Woensdagoggend dit uitgespook oor hoe om die Grondwet te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak.
Wie se droogte is dit?
“Ek weet ons kort reën, maar dié week het ek besef ons kort meer as reën…”
‘Afrikaans is Groot’ se manne spog met blinkste vere
Jy mag by dié konserte maar ook die boek op sy baadjie takseer, want elkeen van dié kunstenaars se uitrustings word spesiaal ontwerp vir hul spesifieke nommer – en daar word seker gemaak dat dit soos ’n handskoen pas!
Mik-en-moker-reeks slaan nie KSA se probleme vir ’n ses
Boucher: “Ons moet baie versigtig wees om nie te veel klem op die Mzansi Superliga te plaas nie. Daar is baie groter probleme wat eers uitgesorteer moet word.”
Vicki Momberg meld haar by polisie aan
ʼn Lasbrief vir Momberg se inhegtenisneming is reeds in Augustus uitgereik.