Taaltoffie stel ondersoek in na die uitdrukking “iemand is nie hier om vlieë te vang nie”
Alles vir Dinsdag 24 Maart 2020
Netbal SA-president toets positief vir Covid-19
Sy is tans in kwarantyn, maar toon nog geen simptome van die virus nie.
Swanger tydens Covid-19: Wat jy moet weet
“In ʼn onlangse geval is ʼn ma wat positief getoets is vir Covid-19, se baba kort na sy geboorte getoets vir die virus en die uitslae het positief teruggekom.”
Groot skade weens brand by Jhb-skool
ʼn Klavier wat meer as ʼn eeu oud was, is ook in die brand verwoes.
Só lyk sensusuitslae oor kommersiële boerdery in SA
Een uit elke vyf hoenders word deur ʼn boer in die Tshwane-metrogebied verkoop, terwyl die Wes-Rand die land se wortelhoofstad is.
Covid-19-samevatting: Lugrederye, gimnasiums skort bedrywighede op
Lede wat aan dié gimnasium behoort se lidmaatskap sal gevries word totdat sy takke middel April heropen.
10 lekker feite oor SA vir die gemakstoelreisiger
Ons land is propvol interessante feite en jy hoef nie eens jou gemakstoel te verlaat om die land te verken nie!
Oudio-boekwinkel stel gratis boeke beskikbaar vir kinders
Kinders kan nou deur dié aanlyn diens gratis na kinderstories in ses tale – Engels, Spaans, Frans, Duits, Japannees en Italiaans – luister.
Die krag van gebed
Ons moet ook vir mekaar as Christene bid, dat ons met God se krag, wysheid en deursettingsvermoë gevul kan word sodat sy kerk en koninkryk gebou kan word.
Video: CrossFit-atlete sê tuisbly is tans die beste oefening
“Ons almal sal sterker as ooit wees,” sê Katrin, Mat, Noah en Patrick in inspirerende videoboodskappe.
Covid-19-getal in SA styg verder
Vyf mense is die afgelope weke van Covid-19 genees, maar twee is in ʼn kritieke toestand.
Vyf onwettige myners vas in Limpopo
Vyf verdagtes was in besit van chroom wat op ʼn Toyota Hilux-bakkie gelaai is, asook graafgereedskap.
’n Bootreis: Die Kanariese Eilande
Las Palmas de Gran Canaria waar die reis begin en geëindig het, is die grootste stad van die Kanariese Eilande met 380 000 inwoners en is ook die setel van die outonome regering.
Covid-19: Regering gaan ondernemings bystaan
Die 21 dae lange algehele afsondering sal katastrofiese gevolge hê vir alle ondernemings in Suid-Afrika.
Meals on Wheels bring hoop vir Hopetown-boere
“Julle bring nie net kos vir die diere nie, maar ook hoop vir ons, want solank ons diere het, het ons werk,” het een van die plaaswerkers gesê.
Costa-passasiers veilig terug in SA
Die Costa Pacifica het later probeer om die passasiers in Marseilles af te laai, maar slegs Franse burgers is toegelaat om af te klim.
Covid-19: Dra wit vir dié op die voorgrond
Helpende Hand doen ’n beroep op die publiek om wit strikkies te dra om solidariteit te toon vir dokters en mediese personeel wat tans op die voorgrond werk om die nuwe koronavirus (Covid-19) te bekamp.
Loki Rothman vind sy pad op die Top-20
Elandré bly vir die tweede agtereenvolgende week in die no. 1-posisie.
Nuuskommentaar: Inperking: Gryp die geleenthede aan
Intussen verskyn al meer artikels oor die wêreld heen waarin weergegee word van hoe mense en instansies iets positiefs uit die slegte newewerkings probeer put.
Hof roskam OB wéér in SAID-aansoek
Die hof het gesê Mkhwebane – self ʼn advokaat – het die wet óf misverstaan en as sy dit wél verstaan het, het sy dit bloot verontagsaam.