Sterftes is in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal aangemeld.
Lees meerAlles vir Saterdag 23 Mei 2020
President spreek land Sondagaand toe
Die president het die afgelope ruk met verskeie instellings en organisasies vergader oor die vooruitsig om die afsonderingsregulasies van vlak 4 na vlak 3 te verslap.
Luister: Griekwagebed – Die Jirre se krag
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, “Die Jirre se krag”, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Man vas vir ‘smokkel’ van 87 600 pakkies sigarette
Die man het ook ʼn vervalste permit gehad.
Afsondering: Dié Suid-Afrikaners mag land verlaat
Een van die redes waarvoor reis na die buiteland toegelaat word, is om mediese behandeling te ontvang.
Tabakverbod dalk nog maande met SA, waarsku stigting
Die Vryemarkstigting waarsku dat rokers dalk nog maande lank buitensporige pryse vir sigarette op die swartmark kan betaal.
Polisielid sterf toe twee hom by huis inwag
Die verdagtes het sonder waarskuwing op die konstabel losgebrand.
Tot 33% van studente kan op vlak 3 na kampusse terugkeer
ʼn Gefaseerde benadering sal gevolg word om studente na kampusse te laat terugkeer, terwyl daar hard gewerk word om die akademiese jaar te red.
Honderde daag op vir voedselhulp
“Nie een enkele mens is weggewys nie. Elkeen in die tou is met iets huis toe.”
Die rand presteer teen die dollar
Dié verligting kom nadat die rand vir byna twee maande reeds swak presteer en oor die R19 per dollar verhandel het.
Sjoe, dis al 25 jaar gelede
Die openingseremonie het jou trots as Suid-Afrikaner laat voel en ʼn rukkie later toe Hendriks om David Campese gewals het, het jou bloed groen gebruis.
Afsondering: Cele ‘rook sy sokkies’
Die DA eis dat Cele die opmerking terugtrek en die land om verskoning vra.
Leandie du Randt se raad vir as die grendelkoors jou pak
“Ek moes vinnig en kreatief dink oor hoe om my aanlyn sakeonderneming aan die lewe te hou. Die onderneming het my nog elke dag van die inperking besig gehou.”
Covid-19-samevatting: Nog twee uit SA toets positief in Namibië
Dit is die eerste nuwe gevalle in 45 dae wat in die buurland bevestig word.
Covid-19: Waarskuwing teen ‘aasvoëls’ wat R500 miljard-noodfonds kan stroop
“Dié aasvoëls gee nie om as die ekonomie ineenstort, as ons op ʼn kleptokrasie afstuur, as onderdrukking en chaos alledaags word of as miljoene kinders honger gaan slaap nie. Hul enigste belang is om ʼn magsbasis te verseker van waar hulle hul gulsige sakke kan volstop.”
‘Tussen Ons’, ‘Griekwastad’: Tracey Lange deel haar reis
Tracey Lange gesels met Maroela Media oor “Tussen Ons”, haar rol as medevervaardiger van die rolprent “Griekwastad” wat onlangs vrygestel is en hoe om innerlike vreugde te kweek.
Koue, sneeu op pad
Hoewel baie mense opgewonde gaan wees om die sneeu te sien, raai die weerdiens die publiek af om te midde van die Covid-19-pandemie en die afsonderingsregulasies daarheen te reis.
Drie vas wat glo Eskom-transformators steel
Veiligheidsbeamptes van Eskom is bedag gemaak op ʼn onwettige 11 kV-verbinding van sowat 1 km lank wat informele nedersettings in die gebied van krag voorsien.
Afsondering: Misdaad neem toe, maar steeds geen buurt-, plaaswagte
In landelike gebiede skiet oesdiefstal byvoorbeeld die hoogte in.
Video: Hoëvlakondersoek ná polisie op ‘drawwer’ toeslaan
In die video kan gesien word hoe die vrou tot by ʼn polisievoertuig geboender word.