Die NDBV het klagtes gekry dat die leeus ondervoed is en nie behoorlik versorg word nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 6 Junie 2020
Bejaarde egpaar erg aangerand op plaas
Die boer is glo met kookwater op sy rug gebrand.
Hoof van militêre gesondheidsdiens met onwettige vuurwapen betrap
Dabula was glo nié aan diens toe hy in die blokkade voorgekeer is nie en het ook nie ʼn permit gehad om tydens afsondering te reis nie.
Droogte-ramptoestand verleng
Sedert die aanvanklike ramptoestand op 4 Maart aangekondig het, het boere weinig hulp van die regering ontvang.
Elkeen is uniek – Simoné, ’n goue vis in die water
“Vandag kies ek om die lewe te voel en te ervaar en nie my menslikheid te ontken nie, maar om dit te omarm.”
Lanseria kan nou ook vlugte hervat
Die departement van vervoer sal nou fokus op die heropening van lughawens in Limpopo, Mpumalanga en Bloemfontein.
Vlak 3: Wildtuin nou oop vir dagbesoekers
Enkele parke, piekniekplekke en toegangshekke bly gesluit vir die publiek.
Wêreldomgewingsdag: Bewaring van biodiversiteit te midde van pandemie
Die lewensgehalte van die mensdom kan soveel beter wees as ons maniere vind om in harmonie met die natuur te leef.
Unisa-studente, dosente moet dalk Afrikataal leer
Volgens die universiteit se plan word Afrikaans nie as ʼn Afrikataal beskou nie.
Verdagte in Madeleine McCann-saak berugte pedofiel, moordenaar
Christian Brückner word nou met twee ander kinderontvoerings die afgelope 24 jaar verbind.
Wat ʼn kombinasie: Stransky en Le Roux
Maar toe skuif Christie hom in die toets teen die Argentynse Pumas in 1994 binnesenter toe met Stransky die losskakel. Die saadjie was geplant, want Le Roux en Stransky was die ideale wenkombinasie.
Vlak 3: Jag, visvang nou toegelaat
Dié regulasies is van toepassing op visvang vir ontspanningsdoeleindes, professionele jag en ook wildveilings.
Gesiene sakeman UV se nuwe kanselier
Hy is tans voorsitter van die Bidvest-groep en voormalige uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa (BLSA).
SA Michelin-sjef skree vir die groen en goud
Jan Hendrik van der Westhuizen praat oor rugby, mieliepap en sy hoërskooldae op Middelburg.
Vlugte vir gerepatrieerdes skielik gekanselleer
Suid-Afrikaanse owerhede weier glo om internasionale lugrederye toe te laat om in Suid-Afrika te land.
Covid-19: Al meer tronkbeamptes steek aan
Meer bewaarders het in 24 uur positief getoets as gevangenes.
Gedagte vir die dag: Geliefde voorgangers
… daar (is) by my groot droefheid en voortdurende hartseer … oor my broers, my eie volksgenote. Ek sou self vervloek wou wees, afgesny van Christus, as dit tot hulle voordeel kon wees. (Romeine 9:2-4)