“Ons voorsien 33 instansies van tussen 2 000 en 3 000 warm, voedsame maaltye per dag, en is ideaal geposisioneer tussen die ontvangers en die skenkers.”
Alles vir die maand Julie 2020
Resep-video: Bederfbeker
ʼn Piesang-en-karamelkoekie in rekordtyd.
Feite of fopnuus: Pasop vir dié ou stories
Wat is die waarheid oor ’n babaverkragting, ’n moord en ’n ‘Boikot Landbouweekblad’-video? Wees versigtig voor jy sommer net ‘n berig op sosiale media deel.
‘Dekriminaliseer’ koop van tabakprodukte
“Met stygende werkloosheid en ʼn verswakkende ekonomie teen die agtergrond van ʼn wêreldwye pandemie behoort Suid-Afrikaners hulle nie te bekommer oor die gevolge van ʼn misdaadrekord net omdat hulle ʼn sigaret gekoop het nie.”
Grootskaalse soektog ná moord op Klerksdorp-polisievrou
Haar kollegas het na haar gaan soek nadat sy Woensdagoggend nie vir diens aangemeld het nie.
Covid-19: Talle soldate in Limpopo toets positief
Nadat verskeie toetse positief teruggekom het, is besluit om die hele bataljon vir die virus te toets.
Covid-19-statistieke: Nóg 95 sterftes
Die meeste nuwe infeksies is in Gauteng.
Gedagte vir die dag: Here, leer ons
Ek sal jou onderrig en die pad wys waarop jy moet gaan. Ek sal vir jou raad gee, my oog sal op jou wees. (Psalm 32:8)
Opod ondersoek dood van polisiebeampte
Die polisiebeampte se vuurwapen het per ongeluk afgegaan en sy kollega is in die proses getref.
Afrikaanse Taalraad, VF Plus verwelkom Unisa-uitspraak
Die Afrikaanse Taalraad sê hy hoop die universiteit sal die regstellende stappe soos deur die hof bepaal, onverwyld uitvoer.
Vuurwapenamnestie nog nie finaal goedgekeur
Die jongste vuurwapenamnestie sal eersdaags finaal deur die parlement goedgekeur word.
‘Geen gevaar ná ontploffing by raffinadery’
“Omliggende gemeenskappe kan gerus wees dat die ontploffing geen verdere gevaar inhou nie.”
Verskeie parlementêre kopsere vir speaker Modise
“Dit is goed en wel dat politieke partye hierdie kwessies op die agenda wil plaas, maar ons het ook ʼn land om na om te sien.”
Epstein se jarelange vriendin in hegtenis geneem
Sy het ontken dat sy van Epstein se beweerde seksuele wangedrag geweet het.
Polisieman vas vir ‘smokkel’ van derduisende se sigarette
Die polisie het die sersant in sy polisieuniform op die N1 voorgekeer.
ToekomsVenster: Ek is die weg
Die Vader is die adres. Die pad daarheen is die Seun, geloof in sy volmaakte versoening.
Vier vakbonde by SAL wil pakkette aanvaar
Die departement het gesê hy is nie in die posisie om te voldoen aan enige verdere “onbillike en gulsige” eise van sekere vakbondleiers vir bykomende voordele nie.
E-konserte: Akoestiese, klassieke en geestelike musiek dié naweek aanlyn te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Sandra Prinsloo aanlyn te sien in ‘Oskar en die pienk tannie’
“Die seuntjie se positiwiteit ten spyte van sy lot is wat so aangrypend is en veral in hierdie tyd is dit vir ons ʼn goeie les.”
Polisiebeampte skiet kollega glo per ongeluk dood
’n Polisiebeampte aan die Oos-Rand is dood toe ’n kollega hom na bewering per ongeluk getref het toe daar op verdagtes losgebrand is. Die oorledene…