Die aanvallers het die kluissleutels geëis.
Alles vir Woensdag 2 September 2020
#JongStemme: Die moord op vryheid
Ook so kan niemand – nie eens die magsbehepte ANC – ons vryheid steel as ons dit in Christus vind nie, skryf Albertus Liebenberg, ‘n honneursgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch.
Talle vrae oor bestuur van oornagverblyf in Krugerwildtuin
ʼn Herrie woed die afgelope paar dae oor die beweerde gebrek aan oornagverblyf in die Krugerwildtuin, met die wildtuin se bestuur wat selfs dreig om mense strafregtelik vir hul klagtes daaroor te verkla.
Boek: Feit en fiksie word verweef in ‘So byna blou’
In ‘So byna blou’ vind ʼn besondere ontmoeting telkemale plaas wat onvoorsiene meganismes in werking stel en verbysterende gevolge vir die hoofkarakter het.
Talle vrae ná driedubbele gesinsmoord
Nog ’n gesinslid is intussen in hegtenis geneem.
Hoekom nou eers, Cyril?
Die een voordeel van die Covid-19-pandemie is dat president Cyril Ramaphosa nou gaan probeer om vas te skop teen die vloed van korrupsie wat al 20 jaar en langer oor die land spoel.
Bejaarde boer glo deur werksoeker aangeval
Die boer en die verdagte is ná die aanval albei in ’n hospitaal opgeneem.
Nasionale spelers ontevrede met KSA
“Daar moet besluite geneem word wat in die beste belang van krieket is, anders kan die spel wat ons liefhet onherstelbaar beskadig word in hierdie land.”
SA’ner blink uit op ‘Britain’s Got Talent’
Die 43-jarige Belinda Davids is gebore en getoë in Port Elizabeth in die Oos-Kaap.
Australië beleef eerste resessie in byna 30 jaar
Dié land se ekonomie het in die tweede kwartaal die grootste inkrimping sedert 1959 beleef.
Toekenning vir veiligheidswag wat rowers verwilder
Te danke aan dié wag is al die rowers aangekeer.
Nog een vas oor groot tenderbedrog by polisie
Die man het hom Sondag aan die polisie in Pretoria oorgegee.
Vandag se sportnuus
Murray wen epiese stryd van vyf stelle.
Annelien se kombuis: Skaapboud
Annelien Pienaar is ’n voedselwetenskaplike en skrywer van die bekende resepteboek en blog Boerekos met ʼn twist.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die Porsche Panamera
Hierdie week droom Wiele2Wiele oor die nuwe Porsche Panamera wat internasionaal bekendgestel is, gaan ry met Ford se Ranger Wildtrak-bakkie en spandeer tyd met Land Rover se Discovery Sport.
Video: Karin Hougaard verbreek lang stilte met enkelsnit
“Wat my opgeval het tydens gesprekke met familie en vriende was dat so baie van ons – selfs al woon ons op aparte vastelande – dieselfde tipe drome droom.”
Plaasaanvalle nie rassistiese misdade, sê komitee
Hy het gesê die moord op boere en plaaswerkers duur al te lank voort. “Dit verwoes landelike woonbuurte, en laat ʼn spoor van verwoesting en vernietiging en het buitengewone verlammende gevolge.”
Groot verliese vir Poskantoor voorspel
“Daar is nie ʼn werklike permanente bestuurspan nie, so daar is nie eintlik enige aanspreeklikheid wat betref swak prestasie in omkeerstrategieë nie.”
Regsaksie oorweeg oor KSA se rassediskriminerende aanstellings
“Krieket Suid-Afrika se besluit om uitsluitlik swart konsultante aan te stel, kan as niks anders as onregverdigbare rassediskriminasie beskou word nie.”
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.