Bianca Gerber is laas by haar pa se huis in Johannesburg gewaar.
Alles vir Dinsdag 16 Maart 2021
SAL-sakeredders daag nie by Skoor op
Die DA sê 18 maande het nou verloop sonder enige “redding” van die Suid-Afrikaanse Lugdiens.
Star Wars-aanhangers bou Mandalorian-ruimteskip in Siberië
Die projek het hulle na raming 750 000 roebels (sowat R152 000) uit die sak gejaag.
SA bokskampioen gaan in Oekraïene vuiste bult
“Ek het na ’n teenstander gesoek wat my kan uitdaag en die feit dat ons ewe oud is, was die kersie op die koek. Maak nie saak of ek wen of verloor nie, dit gaan ’n wonderlike ervaring wees,” het ’n opgewonde Tian Fick gesê.
Maatskaplike toelae stuur af op maatskaplike ramp
Daar is nie geld nie, tog word geld uitgedeel, uitgedeel en uitgedeel aan mense wat maand in en maand uit in ellelange rye staan om ʼn toelaag van die staat te ontvang.
Man se arm op toneel geamputeer
“Ondanks pogings deur nooddienspersoneel kon die pasiënt se arm nie op ʼn tydige en veilige manier uit die masjien bevry word nie.”
Hoof aangekla van poging tot moord ná sage met puttoilet
Die hoof het eers die seun gedwing om sy klere uit te trek en het daarna ʼn tou aan sy bolyf vasgemaak.
Private ondersoek ná olifant veldgids vertrap
Ál meer vrae duik intussen op oor daardie noodlottige dag by ’n luukse natuurreservaat naby Hoedspruit.
2 000 jaar oue Bybelse rol ontdek
Benewens die Bybelse rol is verskeie ander skaars voorwerpe ook gevind.
10 naweekwegbreke naby Johannesburg
Hier is ‘n lysie vir Gautengers met tien lekker plekke wat ideaal is vir ’n naweekwegbreek uit die besige stad.
Deon Meiring: ‘Geroep’ as musikant om sy boodskap uit te dra
“Deur vroeg te begin het ek die kans gehad om baie te eksperimenteer en namate ek ouer word te besef ek wil steeds musiek maak.”
Afrikaans op universiteit – ‘Kom ons trek ’n streep!’
Prof. Jonathan Jansen se bitterbek-waarneming illustreer ’n fundamentele foutlyn in die Suid-Afrikaanse taalpolitieke debat, skryf Leopold Scholtz.
‘Kitskoskonings’ wil nou die vetjies afskud
“Die konings van kitskos, Alvin Bruinders en Gerhard Steyn, skuif ʼn slag die burgers en tjips opsy om ʼn gesonder eet-en-oefenplan aan te pak.”
Polisie kyk glo hoe plakkers gebou beset
Onwettige besetters het reeds aan die begin van die maand begin om die eiendom te “kaap”.
‘Generiese bewoording’ lei tot toelatingsherrie oor topstudent
Mari-Anna Kühn sê haar seun het onophoudelik gewerk om sy uitstekende punte te behaal en word nou geroskam oor ʼn situasie waaroor hy geen beheer gehad het nie.
Legendes se kolwe flits teen Bangladesj
Andrew Puttick en Morné van Wyk geniet ’n openingsvennootskap van 161 lopies.
‘BBSEB-kodes sal regsberoep skade berokken’
AfriForum meen dat die nuwe kodes rassisties en moreel onregverdigbaar is.
Riaan Benadé boer in topplek op Top-20
Bekendes soos Ruhan du Toit en sy vrou, Marinda, Corlea Botha en haar ma, asook Charlize Berg en haar man, Warren Linden, maak hulle verskyning in die musiekvideo.
Boek: ‘Tyd om te skaats’ – Jacolet van den Berg
‘Tyd om te skaats’ was in 2019 op die kortlys van Lapa Uitgewers se jeugromankompetisie. Dit is geskik vir kinders 13 jaar en ouer.
Uitdrukking: Kolmuis vreet wasgoed
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “kolmuis vreet wasgoed” wat gebruik word wanneer iemand se klere in die gleuf van die boude optrek.