Die Britse vrou het die aand verdwyn toe sy huis toe gestap het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 16 Maart 2021
Pastoor weer skuldig aan verkragtings
Die pastoor sit reeds in die tronk vir vorige verkragtings.
Parlement begin amptelike ondersoek na OB se bevoegdheid
Net 168 van die 230 ANC-LP’s was teenwoordig om vir die mosie te stem.
AfriForum hou nasionale patrollie
Altesaam 2 302 AfriForum-buurtwaglede het aan die patrollie landswyd deelgeneem.
Beurtkrag: Eskom pas fase weer aan
Die kragnetwerk is steeds onder geweldige druk.
Mans onthoof wat op treinspoor slaap
Volgens inligting was die twee mans glo haweloos en het hulle gewoonlik onder ʼn brug langs die treinspoor geslaap.
ToekomsVenster: In God se diens
Ons is die hande en voete van Jesus. Wat sou Hy gedoen het?
Uitgewersreus stel nuwe druknaam bekend
“Ons is toegewyd en opgewonde om nuwe inspirerende stories en boeke oor die Christelike lewe en studie, begrip en genot van die Bybel te publiseer.”
Wie dok op ná diplomaat luukse woonstel beskadig?
Al die elektriese toestelle in die kombuis was vernietig en al die waardevolle messeware soek toe die betrokke diplomaat verlede jaar uit die woonstel getrek het.
Prins Philip uit hospitaal ontslaan
Die hertog het reeds na Windsorkasteel teruggekeer nadat hy ʼn maand lank hospitaalbehandeling ontvang het.
Aardklop gaan nie voort; Suidoosterfees wel
“Almal, van die kunstenaars tot tegnici, het nou meer as ooit ons ondersteuning nodig.”
Loskop-katoenpluismeule onder nuwe bestuur
Die pluismeule in Marble Hall bly oop, maar sal voorlopig bekend staan as Vaalharts-Loskop Katoen, totdat alle onderhandelinge afgehandel is.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe VW Amarok
Wiele2Wiele ry hierdie week met ‘n wolf in skaapsklere – VW se nuwe Amarok V6-bakkie, asook met die Audi A4 35 TFSI.
Talle vrae na raaiselmoord op ondersoeker
Verskeie skote is op Lucas Klopper geskiet, waarna die aanvaller terug in sy voertuig geklim en weggery het.
Ondersoek oor man in hondehok op polisiebakkie
In die video kan gesien word hoe die man gebukkend in die hondehok sit.
Gesinsman CJ gaan sy stewels ophang
Volgens Stander kon hy gedurende die tyd van afsondering sy lewe in oënskou neem. Sy geloof, gesin en rugby was bo aan die lysie.
Insekdoder eis glo ma, 3 kinders
Slegs een kind het die voorval oorleef.
Borgtog vir vier ná moord op Welgelegen-man
Bartes se liggaam is einde Januarie in sy huis in Welgelegen gevind.
Hof gryp in by dorp se watertekort
“Dit is uiters kommerwekkend dat die hof die munisipaliteit moet beveel om dienste te lewer.”
Regstreekse gesprek: Jou vrae oor Covid-19-inentings – kenners krap saam kop
Die regering se entstofplan het in Februarie afgeskop en duisende gesondheidswerkers is reeds ingeënt. Tog is baie Suid-Afrikaners nog onseker oor die entstof en daar bestaan ook twyfel oor die regering se vermoë om die entstof doeltreffend aan te skaf en te versprei. Maroela Media vra ʼn paar kenners om lig te werp op dié kwessies.