Nog ʼn polisiebeampte is vroeër reeds aangekeer.
Alles vir Donderdag 8 April 2021
Airlink-vlugte na Polokwane opgeskort oor probleme by lughawe
Die redery sê dit is betreurenswaardig dat hy nie vooraf oor die kwessie gewaarsku is nie.
Spanning laai op oor staat-salarisse
Daar is groeiende druk vanuit sommige Cosatu-geaffilieerde vakbonde om ’n dooiepunt met die staat te verklaar en te begin voorberei vir ’n massa-staking.
Aftreeoord-moord: Man met voetboeie in hof
Tersius du Plessis het vir verslaggewers in die hof beduie dat hy hulle wil spreek.
Man ondervra ná Wolseley-moord
“Die speurders volg alle moontlike leidrade op om die skuldiges vas te trek.”
Projek begin om Pretoria se erfenisskatte reg te ruk
“Vir te lank is die bewaring van sulke kultuurhistoriese bakens óf as vanselfsprekend aanvaar, óf bloot geïgnoreer.”
Franse Ope met ’n week uitgestel
Hoewel ’n speler soos Rafael Nadal waarskynlik nie veel deur veranderende bepalings gepla word nie, kan Roger Federer sy dagboek nader trek.
Styging in brandstof-, kragpryse ‘ondenkbaar’
Luzipo sê die stygings gaan armes en die werkersklas veral swaar tref omdat dit húlle is wat die spit moet afbyt wanneer pryse van kos en vervoer styg.
Honda verfyn sy avontuurbuksie
Die algehele ontwerp van die CRF trek sterk op Honda se kompetisiefietse en dit maak die fiets nie te onooglik nie.
Só vaar Noordwes-munisipaliteite
In Noordwes het die JB Marks-munisipaliteit, wat die Potchefstroom- en Ventersdorp-area bedien, die hoogste punt gekry – ʼn powere 4 uit 10.
Mev. Sri Lanka steeds op troon ná kroon gegryp word
Foto’s en beeldmateriaal van die skones se relletjie op die verhoog het soos ʼn veldbrand versprei.
Tiger Woods het gejaag voor ongeluk
Woods het twee keer vinniger as die toegelate spoed gery.
Blind SA hof toe oor kopieregwet
Die organisasie sê die wetgewing lei tot ʼn boekedroogte vir siggestremde lesers.
Boek: ‘Kroonwild’ – Henk Breytenbach
In die vorige bedeling was Paul van Heerden se lewe een van gemak, met ʼn groot huis in een van Pretoria se vooraanstaande woonbuurte, vanselfsprekende bevordering by die werk, welvaart en voorspoed. Toe kom die opstande en die grondbesetting.
Kobus Wiese ‘op herstelpad’ ná hartaanval
“Hy doen baie goed,” het Kobus Wiese se vrou gesê nadat hy ʼn reusehartaanval gehad het.
Taalgebruik: eventueel
“Eventueel” beteken na regte nie “eventually” of dan “uiteindelik” nie, maar wel “wat moontlik kan gebeur of voorkom”. Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Vrou met langste naels knip hulle ná 28 jaar
Die afgelope tyd moes sy drie of vier botteltjies naellak gebruik en ʼn paar dae opsy sit om ‘n manikuur af te handel.
Resep: Oondgebakte sardyngereg
Bedien hierdie visgereg saam met volgraanbrood en ʼn bros groenslaai.
Vrou sterf, twee gewond in skietery in spreekkamer
“Volgens berigte het ʼn onbekende aantal gewapende verdagtes die spreekkamer binnegestorm en kontant geëis waarna ‘n skietery uitgebreek het.”
eNCA-span in Khayelitsha beroof
Die verslaggewer en kameraman was besig om hul toerusting weg te pak toe vier gewapende mans hulle genader het.