Die polisie het gereageer op ʼn klag van die huishulp wat ʼn geraas in die gastehuis se hoofgebou gehoor het.
Lees meerAlles vir Vrydag 16 April 2021
Ses leerders sterf toe voertuig huis tref
Die bestuurder van die voertuig het vermoedelik gejaag en beheer oor die voertuig verloor.
Vrou wat baba steel, lank tronk toe
Nadat haar baba ontvoer is, het die ma dae lank gehuil en kon sy nie eet of slaap nie.
Pta-skoolhoof in hospitaal met Covid-19
Talle leerders en onderwysers van dié spogskool is tans in isolasie.
ToekomsVenster: Vul jou lewe met God
Rig jou gedagtes op alles wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig is.
‘Partypolitiek belemmer regsprosesse’ – MRK
“Die getuienis wat voor die Zondo-kommissie gelewer is, skokkend is en openbaar die ware impak van wydverspreide korrupsie in die regering.”
Video: Wetstoepassers deur perlemoenstropers verjaag
Hulle was met klippe, stokke en pangas gewapen en het die wetstoepassers verhinder om teen die stropers op te tree.
Aanvaarding van verantwoordelikheid
Indien die Suid-Afrikaanse regering voortgaan om dit te kondoneer en beweegruimte daarvoor te laat, sal ons land gewis nie op enige wyse suksesvol kan wees nie.
Nuuskommentaar: Afrikaners as Westerlinge van Afrika
Groot dele van die Weste pleeg ook in die strewe na politieke korrektheid selfmoord. Sodoende word die suksesvolle voortbestaan van die Westerse waardes en instellings bedreig – baie meer van binne as van buite.
Melkboer-oorlewing: Gebruik suiwel-app wat insette vergelyk
In 2000 was daar ʼn totaal van 5 864 melkboere en vandag staan hulle op ʼn skamele 1 172.
Huishulpe moet nou geregistreer word
Huiswerkers het voortaan die reg om vergoeding te eis vir beserings en siektes wat hulle aan diens opdoen.
Whiskey-die-drukkiehond help nou ander brakke
Danksy die skenkings wat ontvang is, kan talle ander van Whiskey se buurhonde nou óók gesteriliseer word.
Nicola Hanekom kry Hertzogprys vir drama
Prof. Wannie Carstens, Marius Weyers, Christiaan Olwagen en Johan Rademan het ook vanjaar SA Akademie-pryse ontvang.
Pa ontslaan ná visvanguitstappie byna sy lewe eis
“Dit is skrikwekkend om te dink dat ietsie so klein soos ʼn snytjie jou hele lewe kan verander.”
Hier registreer SA’ners bó 60 vir entstof
Suid-Afrikaners ouer as 60 jaar kan van Vrydagmiddag registreer om die entstof teen Covid-19 te ontvang.
Oudbokser roerend gegroet
Knoetze was die gelukkigste op sy Vespa-bromponie. Dit is met dié einste ryding waarmee hy verongeluk het.
Luister: Boer kry ʼn vrou … én ʼn sangmaat!
Richann, wat vanjaar een van ‘Boer soek ʼn vrou’ se gewildste boere was, en sy René is nie nét pasmaats nie, maar nou ook sangmaats.
Goosen word amptelik ’n Bul
“Daar wag ’n opwindende toekoms op rugby in Pretoria en ek is dankbaar om deel te wees daarvan.”
‘The Bachelorette’: Qiniso groet twee mans
Verlede week was kykers op die punte van hul stoele vasgenael toe Qiniso vir Peter en Vuyani na ʼn private roosseremonie genooi het waar sy een van hulle sou groet.
Boereverneukery: Boere ‘ingedoen’ met hulpverligtingspakket
In sommige gevalle is van die produkte wat opkomende boere met hul koopbewyse kan koop, amper twee keer duurder as wat hulle normaalweg sou betaal.