Mens raak bitter vinnig gewoond aan dié familievoertuig, wat ook 3,5 ton kan sleep én ʼn paar honderd kilogram op sy rug kan laai.
Alles vir Maandag 28 Junie 2021
Regstreekse gesprek: Hier is jou skietgoed teen wysigings aan die vuurwapenwet
Regstreekse gesprek: Die voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet het wydverspreide kritiek en ontevredenheid ontlok, veral in die lig van die polisie se onbevoegdheid om misdaad te bekamp. Volg die regstreekse uitsending op Maandag 28 Junie om 14:00 op Maroela Media.
Beáte Opperman oor rol as ‘Binnelanders’ se blouoog-feeks
“Deesdae bestel ons maar ook ons kruideniersware aanlyn sodat die tannies wat Nellie so vies gemaak het, my nie in die winkel met hulle handsakke bydam nie,” skerts Opperman.
Atleet op herstelpad ná gru-ongeluk
Lariza James is vroeër vanjaar ernstig beseer toe ’n vragmotor by ʼn kruising glo versuim het om stil te hou en met haar Ford Icon gebots het. Sy sê dis ’n wonderwerk dat sy leef.
Min SA’ners ingeënt oor die naweek
Dít terwyl daar glo genoeg geld is om inentingspersoneel se kapasiteit oor naweke te vermeerder.
Tour de France: Polisie ondersoek ongeluk; Van der Poel seëvier
Die Nederlander Mathieu van der Poel het Sondag die tweede skof gewen en is nou ook die nuwe draer van die geel trui.
Vlak 4: Skole heropen vroeër ná wintervakansie
Die minister van basiese onderwys het Maandag die nuwe datum aangekondig waarop leerders ná die vakansie moet terugkeer skool toe.
Vrede-man sterf ná aanval; huis in brand verwoes
Henk Burgers is Sondag vroegoggend deur ’n onbekende aantal aanvallers in sy huis oorval en met ’n mes aangerand.
SA-skoonhede kies Mej. SA se top-30
“Hulle weet oor watter kwaliteite ʼn potensiële Mej. Suid-Afrika moet beskik om die land op internasionale verhoë te verteenwoordig.”
21-jarige nuwe wêreldrekordhouer in 400 m-hekkies
Sondag se resies kon eers ná ʼn paar uur se vertraging plaasvind weens die rekord hittegolf wat Eugene, Oregon, tans ondervind.
Raisi kan Iran verder isoleer
Raisi het ook ’n uiters bedenklike menseregte geskiedenis en verteenwoordig die ultra-konserwatiewe Islamitiese beweging in Iran.
Erasmus, Nienaber beïndruk met Leeus-sege; Georgië-toets sal voortgaan
Die Britse en Ierse Leeus kom vandag in Suid-Afrika aan terwyl die span van Georgië reeds Sondag gearriveer het.
Kaal mans beboet wat Covid-19-regulasies oortree
Die mans het op ʼn strand in Sydney gebaai toe hulle deur ʼn bok die bosse ingejaag is.
Gewysigde vlak 4: Dís wat jy moet weet
Skool, gim, drank en byeenkomste. Hier is sommige van die belangrikste bepalings waarvan jy moet kennis neem.
Resep: Rooi ui-en-patat-frittata met knopiesampioene
Bedien dié eenvoudige frittata met geroosterde brood vir ontbyt of ʼn heerlike groen slaai vir middagete.
Motoriste gewaarsku oor ‘rylopers’ wat roof, verkrag
In een geval het drie rylopers hul weldoener gewurg en toe sy motor gekaap.
Foto’s: Voormalige Mej. SA verloof
“Ek kan nie eens praat nie,” het ʼn tranerige Laurie aan Bester gesê.
SBO’s hervorm, maar bly stewig in staatsbesit – Ramaphosa
Die president sê in sy weeklikse nuusbrief staatsbesit van ondernemings in sekere belangrike sektore is nodig, soos by die verskaffing van krag en water.
Sewe sterf op N4 in Mpumalanga
Die twee ongelukke het ure ná mekaar op die N4 buite Nelspruit plaasgevind.
Bavuma wen eerste wedstryd as T20-kaptein
Die Proteas se ware boulhelde was George Linde en Tabraiz Shamsi. Hulle het gesamentlik agt boulbeurte gehad, slegs 35 lopies afgestaan en drie belangrike paaltjies geneem.