Vier leeus by ʼn dieretuin in Singapoer het positief getoets vir die koronavirus.
Lees meerAlles vir Donderdag 11 November 2021
Spoedvraat jaag teen 216 km/h op N4
Die Gautengse verkeerspolisie het vyf motoriste in hegtenis geneem in verband met uitermatige spoedoortredings op hoofweë in die provinsie.
Samwu ‘versigtig optimisties’ oor hulp aan munisipaliteite
Samwu, die vakbond vir munisipale werkers, het finansiesminister Enoch Godongwana se aankondiging oor ingryping in sukkelende munisipaliteite versigtig verwelkom.
Reaksie op die MTBR
Verskeie organisasies het Donderdag reageer ná Enoch Godongwana, minister van finansies, se eerste mediumtermyn-begrotingsraamwerk (MTBR).
ToekomsVenster: Gevul met krag en liefde
God het ons nie ʼn gees van lafhartigheid gegee nie.
Vrou ontvoer glo pasgebore baba
“Sy het aangevoer sy is ʼn maatskaplike werker wat werklose jong ma’s help.”
Henin: ‘Tyd dat mense besef hoe goed Novak is’
“Jy kan van hom hou of nie – ek weet daar is baie mense wat nie veel ooghare vir hom het nie – maar wat hy op die tennisbaan vermag is doodeenvoudig verstommend.”
Gʼn staatsbegrafnis vir De Klerk – Jeugliga
Intussen het pres. Cyril Ramaphosa en die Nelson Mandela-stigting ook hulde aan die gestorwe oudpresident gebring.
Meer groenkrag, minder hulp vir SBO’s
Volgens die minister sal daar binnekort nie meer reddingsboeie vir SBO’s wees nie, behalwe onder streng voorwaardes.
Mini-begroting: Planne om staatskuld te stuit
Altesaam 21c uit elke R1 wat ingevorder word, word gebruik om die rente op staatskuld te delg.
Begroting: Minister hou beursie steeds styf vas
Die 2021-begrotingsrede bevat verskeie ligpunte, maar die nuwe minister van finansies sê dié meevallers is tydelik van aard en moet behoorlik bestuur word.
Die mooiste stories van Helena Lochner
Hoewel die skrywer reeds in 1951 oorlede is, leef haar stories voort en bekoor dit steeds oud en jonk.
Solidariteit vereer toponderwysers
“Ek het reeds vroeg in my lewe besluit om ʼn onderwyser te word. Vir my is dit meer as stories lees en somme maak.”
Candy Benson op die herstelpad ná Covid-stryd
Candy moes onder meer weer van voor af leer loop aangesien haar spiere ingegee het omdat sy soveel tyd in ʼn siekbed deurgebring het.
FW de Klerk: Van prokureur tot president
Frederik Willem (FW) de Klerk is op 18 Maart 1936 in Johannesburg gebore, die seun van senator Jan de Klerk, ’n senior kabinetsminister.
‘De Klerk verander politieke landskap van SA’
“FW de Klerk het met sy opregtheid, beginselvastheid en insig in die problematiek van die tyd die regte besluite geneem.”
Verkiesingslesse: EFF-radikalisme verwerp en ’n sege vir konsentrasie
Suid-Afrika se sesde plaaslike verkiesing is agter die rug en daar is inderdaad tekens dat die politieke landskap besig is om sekere veranderinge te toon.
Vrou sterf ná kragopwekker ontplof
Riana Barkley het erge brandwonde aan haar bolyf, hande, voete en gesig opgedoen.
Wees dankbaar ons het vir Markram
Aiden Markram beskik ongetwyfeld oor genoeg talent om enige boulaanval aan flarde te slaan. Hy is tans die derde beste kolwer op die internasionale T20-ranglys.
FW de Klerk: ‘n Veelbewoë lewe
Nadat PW Botha vroeg in 1989 ‘n beroerte gehad het, het De Klerk waarnemende NP-leier geword, in Augustus 1989 waarnemende staatspresident en in September 1989 staatspresident van Suid-Afrika.