Die bejaarde vrou is buite haar slaapkamer deur ʼn aanvaller gekonfronteer en daarna beroof.
Lees meerAlles vir Woensdag 12 Januarie 2022
Zondo kap Sisulu oor meningstuk
Zondo het Sisulu se mening as ‘ongegrond’ beskryf en gesê dit is heeltemal ‘ongevraagd’.
Tuinroete tevrede oor besige feesgety
Altesaam 38 motorongelukke is op die Tuinroete aangemeld terwyl daar 20 mense byna verdrink het.
Egpaar op gasteplaas oorval, beroof
“Ons kliënt sê een van die aanvallers het Frans gepraat.”
Reaksiebeampte in voertuig beroof
Een verdagte was glo gewapen en het die beampte opdrag gegee om sy dienspistool en ʼn spaar magasyn te oorhandig.
ʼn Skotse gereg vir Neil Sandilands
Neil Sandilands kuier saam met Martelize Brink in haar kombuis. Hulle gesels oor Neil se Skotse herkoms en Martelize maak Skotse pastei en haggis.
Duitsland identifiseer meer as 400 pedofiele
Die ondersoek het aan die lig gebring dat die meeste van die kinders deur ʼn lid van hul eie familie seksueel mishandel is.
Capitec se finansiële hoof tree uit
André du Plessis was in 2000 ʼn medestigter van die bank.
ToekomsVenster: Gee meer
Gee meer in 2022, God sal jou verras.
‘Gordonia-slagter’ steek suster met mes
Dieselfde man wat ʼn verpleegster sewe jaar gelede wreed vermoor het, het nou sy suster met ʼn mes aangeval.
Verdagte vas dekade ná onopgeloste moorde
Lede van ʼn Britse familie en ʼn verbygaande fietsryer is destyds koelbloedig in ʼn afgeleë streek in die Franse Alpe vermoor.
Rocker veil kitare, memorabilia op vir siek vrou
“Dit is nie ʼn uitgemaakte saak dat die operasie ʼn sukses sal wees nie, maar dit is my enigste hoop.”
Maak só meer tyd vir lees
Dit is nog nie te laat om hierdie uitdaging te aanvaar nie. As jy slim kies kan jy ook hierdie jaar 52 boeke lees.
NVG, Valke bekyk Zondo-verslag
Die NVG het nou ʼn toegewyde taakspan op die been gebring om al die sake in die verdoemende verslag te hersien terwyl senior beamptes van die Valke ingespan word.
Staatsdienskommissie moet kaderontplooiing bekyk – DA
Selfs Ramaphosa het glo al ʼn skrobbering by komiteelede gekry omdat hy aanstellings gedoen het wat nie die kanale deur die kaderontplooiingskommissie gevolg het nie.
Proteas speel Saterdag teen Rose
“Dit is altyd ’n eer om ons land te verteenwoordig.”
Verdagtes met dubbele moord, plaasaanval verbind
Dieselfde verdagtes wat ʼn man en vrou glo in Desember vermoor het, word ook met ʼn plaasaanval op 16 Desember verbind.
Bayer dek die tafel vir nuutskeppings
Daar heers ʼn sterk vermoede dat “big ag” en “big pharma” die bedryf manipuleer en kleiner maatskappye ontmagtig om mee te ding, maar Bayer Cropscience het nou sy deel bygedra om dit te beveg.
Gemeenskap treur oor geliefde dokter
Die 82-jarige dokter het selfs tot twee weke voor sy dood nog pasiënte behandel.
700 leerders in Gauteng nog nie geplaas
Ouers wil nie hul kinders na “pragtige skole” in informele nedersettings stuur nie, sê Panyaza Lesufi.